Kuriake
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R711, Clarens, 9707, Vrystaat
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kuriake bied gehalte-oornagverblyf op 'n rustige plaas omring deur die Maluti- en Rooiberge, 9 km buite Clarens. Dié omgewing se vars lug, natuurskoon en hartlike gasvryheid maak dit ideaal vir 'n rustige wegbreek.
Verblyf word in 2 eenhede met slaapplek vir 2 gaste elk en 'n groot huis met slaapplek vir 8 aangebied.
Die African Dreams- en Nguni-eenheid het elkeen 'n koninggrootte- of koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, en 'n oopplan-leefarea en -kombuisie met basiese selfsorggeriewe. Addisionele geriewe sluit 'n draagbare braai, lugversorging, elektriese komberse en 'n TV met sekere DStv-kanale in.
Die huis, Pride Rock beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea, en spog met 'n asemrowende berg- en vallei-uitsig.
Gewilde doendinge in die omgewing sluit kunsvlieghengel, voetslaan, perdry en 4x4-avonture in.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- R711, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Kuriake het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R711, Clarens, 9707, Vrystaat
- Geen kinders onder 18