Tuinroete Akkommodasie by Kurlandpark Accommodation | LekkeSlaap
+26

Kurlandpark Accommodation

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas239, Erf 31, The Crags, 6602, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kurlandpark Accommodation bied B&B- en selfsorg-eenhede en is naby die Kurland Park Polo-plaas en ongeveer 20 minute van Plettenbergbaai af geleë. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie doendinge op die Tuinroete.

Akkommodasie by Kurlandpark bestaan uit 3 dubbelkamers in Macwood House en 2 selfsorg-eenhede. Al die eenhede is smaakvol versier en ruim en die 3 dubbelkamers deel 'n oopplan-leefarea en kombuisie met geriewe soos 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Die kothuise het slaapplek vir 4 of 6 en is ideaal vir 'n groepswegbreek. Hierdie kothuise het 'n oopplan-sitkamer en -eetkamer met 'n volledig toegeruste kombuis en 'n privaat dek vir elkeen.

Ander geriewe op die landgoed sluit 'n swembad en tennisbane in waarvan gaste gebruik kan maak. Parkeerplek is beskikbaar vir voertuie en polo-wedstryde word op die perseel gespeel. Kurlandpark Accommodation is ook naby uitstekende gholfbane in Plettenbergbaai en Knysna en ook 'n verskeidenheid doendinge op die Tuinroete.

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Kurlandpark Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Plaas239, Erf 31, The Crags, 6602, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kurlandpark Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas239, Erf 31, The Crags, 6602, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVlMDE1NzUxLWUyMDgtNDBlMy1iNTZlLWY3ZDNkZDMwYjRlMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Farm 239, Portion 31 The Crags 6602 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.933467984979 23.508260308918
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za