Kuruma Farm Cottages
Opsomming van Resensie
Neels M - Aug 2022
Gemiddeld
Baie lekker gekuier.
Kuruma Farm Cottages se terugvoer
Baie Dankie Vir die mooi terugvoer. Ek hoop ons Sien julle weer in die toekoms.
Groete
Celeste
Terence D - Apr 2022
Gemiddeld
Thoroughly enjoyed.
Johan F - Okt 2021
Gemiddeld
Probably the best accommodation we ever booked!
Kuruma Farm Cottages se terugvoer
Thank you Johan for a lovely review. It truly was a pleasure to have you and your family as guests. Celeste
Greg P - Jul 2021
Gemiddeld
Beautiful farm decor, very tranquil, awesome helpful friendly owner.
Kuruma Farm Cottages se terugvoer
Thank you for a lovely review. I hope you will visit us again.
Elsa G - Mei 2021
Gemiddeld
Rustige, mooi omgewing en netjiese plek!
Peter L - Apr 2021
Gemiddeld
Aangename, rustige oornag-verblyf.
Nicolene D - Des 2020
Gemiddeld
Pragtige plaas verblyf.
Ewald B - Des 2020
Gemiddeld
Die verblyf, rustige atmosfeer, uitsig en omgewing was fantasties.
Linda H - Nov 2020
Gemiddeld
Mooier uitsig oor die berge, sal jy moeilik kry!
Sanet R - Aug 2020
Gemiddeld
Dit was baie lekker om te kon tuisgaan by Kuruma. Als was skoon en netjies. Vriendelike mense. Sal beslis weer kom.
Lana H - Aug 2020
Gemiddeld
Warm and comfortable stay. Friendly and helpful owner.
Duan V - Aug 2020
Gemiddeld
Baie rustige wegbreek - ideaal vir 'n vinnige afskakel van die besige stadslewe.
Cathrien B - Mrt 2020
Gemiddeld
Farm stay just a few minutes away from central Worcester.
Derick B - Mrt 2020
Gemiddeld
Lekker wegbreektyd.
Mariette M - Jan 2020
Gemiddeld
Die plek is pragtig, die uitsig ongelooflik atmosfeer rustig en kalm, ‘n absolute juweel!
Lees meerKuruma Farm Cottages se terugvoer
Liewe Mariette,
Baie dankie dat jy die tyd afgestaan het om hier base mooi terugvoer te gee! Ek voel gevlei en hoop jy kom weer kuier.
Beste Groete,
Celeste
Jurie J - Des 2019
Gemiddeld
Baie goed toegerus, en goeie diens.
Kuruma Farm Cottages se terugvoer
Liewe Jurie,
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons hoop ons sien jullie weer in die toekomst.
Vriendelike groete,
Celeste
Rulé W - Nov 2019
Gemiddeld
Uitstekende verblyf!
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Excellent stay!
Celeste was amazing. Very flexible and always available for queries. The cottages were cosy and clean and the view was spectacular. It was a quick weekend away that we will definitely do again. Thank you Celeste, it was absolutely gorgeous.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Kuruma Farm Cottages se terugvoer
Thank you Rulé for a lovely review, much appreciated.
We look forward to your next visit.
Reinhold D - Nov 2019
Gemiddeld
Uitstekende waarde vir 'n gesin van vier wat 'n vredevolle ervaring wil hê net 5 km uit die dorp.
Kuruma Farm Cottages se terugvoer
A beautiful review!! Thank you and thank you for choosing to stay with us.
Keenan W - Nov 2019
Gemiddeld
Great atmosphere with views.
Kuruma Farm Cottages se terugvoer
Dear Keenan, thank you for the lovely review! It is much appreciated.
Please come and stay again.
Corlia J - Okt 2019
Gemiddeld
Aangename verrassing! Lieflike stilte en ruimte.
Pieter R - Okt 2019
Gemiddeld
Die omgewing is pragtig en baie rusting.
Izelle I - Okt 2019
Gemiddeld
Perfekte wegbreek vir 'n aand of naweek.
Amerie L - Sep 2019
Gemiddeld
Pragtige plek.
Nazeem V - Sep 2019
Gemiddeld
Asemrowend.
Sandra L - Jul 2019
Gemiddeld
Friendly welcome, stunning setting with cottages beautifully furnished with all you need.
Kuruma Farm Cottages se terugvoer
Dear Sandra and family,
Thank you for a really lovely review and apologies again for the mix-up.
I hope we see you again soon.
Regards
Celeste
Rasheeqa D - Jul 2019
Gemiddeld
Lovely stay all around.
Kuruma Farm Cottages se terugvoer
Dear Rasheeqa,
Thank you for your lovely review. You were wonderful guests to have and we would love to welcome you back here.
Best Regards,
Celeste
Eileen H - Apr 2019
Gemiddeld
Beautifully laid out cottage with 2 en-suite rooms set in a lovely garden
Cara F - Apr 2019
Gemiddeld
Geen Bass in dam net Karp.
Chris T - Apr 2019
Gemiddeld
Dit was rustig.
Marius M - Apr 2019
Gemiddeld
Baie netjiese en rustige plek met al die nodige geriewe soos vir selfsorg.
Lionel H - Feb 2019
Gemiddeld
Very neat rustic place which we liked.
Carine V - Des 2018
Gemiddeld
'n Paradys...'n stukkie hemel op aarde.
Schalk V - Nov 2018
Gemiddeld
Lekker gebly op Kuruma!
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brandwachtstraat, Brandwacht, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom