LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kusboude | LekkeSlaap
+20

Kusboude

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 4 resensies vir Kusboude
Netheid
4.8/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Johann V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann V
Besigheidsreis

Excellently situated and spacious.

See stars.

Ananda M - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ananda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend! 10 uit 10!

Uitstekende huis, pragtig versorg met al die nodige fasiliteite en meer! Sal vir seker weer teruggaan!

Kusboude's terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering Ananda. Ek is bly julle kon sie huis benit en geniet.

Groete
Nastassja

Kusboude
Ockie P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockie P
Saam met vriende

Pragtige,ruim verblyf naby aan die strand!

Kusboude was 'n fantastiese ruim huis wat lieflik versier is en uiters goeie waarde vir geld. Daar is ruim kamers met eie badkamers en heerlike kuierplek binne en buite die huis. Dit is ook 'n minuut se stap van die strand af. Ons het dit baie geniet.

Kusboude's terugvoer

Baie dankie, Ockie, ons is bly julle het dit geniet.
Kom kuier gerus weer by ons huis!

Kusboude
Elza C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elza C
Saam met vriende

'n Heerlike vakansiehuis vir familie en vriende. Ons wens ons kon langer bly.

Die kreatiewe, aardse dekor van elke vertrek maak dit die ideale kuierplek vir familie en vriende. Daar is alles wat nodig is vir lekker laaglê. Wens ons kon langer bly om ook die vuurherd ten volle te kon benut. 'n Leêr met 'n paar instruksies en inligting sal nogal werk. Dankie dat julle jul vakansiehuis met ons gedeel het.

Kusboude's terugvoer

Beste Elza,

Baie dankie vir jul positiewe terugvoering, ek is bly julle het dit geniet om ons huis te gebruik. Dankie ook vir die wenk, ons sal beslis 'n punt daarvan maak.

Hoop om weer van julle te hoor.

Groete,
Kusboude

Kusboude
Vanaf R3 200
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R3 200
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R3 200
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voetbaai-straat 1272, McDougallsbaai, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAinzFgFNkh96MNp93r7ePCuRwTCk3gYxQjReAa9V2oz8SaX6G46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 200  per nag (vir 8 persone) 4 5 1 5 1272 Voetbaai Street McDougalls Bay 8280 Noord-Kaap 086 999 0018 12:00-17:00 10:00 -29.285922457463 16.87904204415
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!