Kusweg 325 Tergniet

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kusweg 325 Tergniet is 'n selfsorghuis wat volledig gemeubileer en toegerus is. Dis ideaal geleë, net oorkant die pad van Tergniet se strand naby Mosselbaai. Jy is dalk net gelukkig genoeg om walvisse en dolfyne vanaf jou balkon te sien waar hulle in die branders baljaar.

Die huis is beeldskoon gemeubileer en versier en dit het sy eie privaat ingang. Die eenheid het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Elke slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Daar is ook 'n slaapbank in die leefarea wat slaapplek bied aan 'n vyfde gas op versoek.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n oond en 'n wasmasjien. Daar is ook 'n ontbythoekie met kroegstoele. Die sitarea het 'n platskerm-TV met DStv. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die eetkamer het 'n houttafel met sitplek vir 8 gaste. Die leefarea lei na 'n balkon met panoramiese see-uitsigte, stoepmeubels en braaigeriewe. Daar is ook braaigeriewe agter die eenheid.

Goed gemanierde troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Kusweg 325 Tergniet sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Koordlose Internet

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kusweg 325 Tergniet gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (vir 5 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za