Struisbaai Akkommodasie by Kusweg Noord | LekkeSlaap
+20

Kusweg Noord

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg-straat Noord, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 641 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Kusweg Noord is in Struisbaai by die hawe geleë, net 50 m van die stand af. Die perseel is 5 km vanaf die mees suidelike punt van Afrika waar die Indiese en Atlantiese Oseane ontmoet.

Die huis beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers. Daar is 4 slaapkamers met dubbelbeddens en die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is ten volle toegerus en sluit 'n yskas-vrieskas, diepvrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond en 'n skottelgoedwasser in. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea met 'n etenstafel en sitplek vir 6, sowel as 'n sitarea met gemaklik sitplek en 'n TV met volledige DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai en 'n buite-etenstafel.

Slaapplek

’n Bespreking by Kusweg Noord sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Ligging

  • Kusweg-straat Noord, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 641
per nag (plek vir 10)
Vanaf R1 641
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg-straat Noord, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARkGZWQpBLSGHAxS8oNdOmZl5nG4XBTwDdlfKIOsAemp1wQTDRZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 641  per nag (plek vir 10) Kusweg Noord Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.800661 20.05642
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za