- Kapasiteit: 42 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Olifenhoutsplaas, Addo-olifant Nasionale Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R6 225 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kuzuko Lodge staan bekend as "Plek van Glorie" en is gebou op 'n heuwel in 'n privaat stuk van die noordelike deel van die malaria-vrye Addo-olifantpark.
Verblyf word aangebied in 21 gesin-chalets. Elke chalet het 'n privaat dek, en suite-badkamer met 'n bad en aparte stort, TV, direktelyn-telefoon, digitale kluis, data-kabelpunt met kabels, kroegie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die eetkamer en opelug-dek spog met 'n uitmuntende uitsig oor die 1500 hektaar Groot 5-reservaat. Ander geriewe by die instansie sluit in: konferensiegeriewe, 'n sakesentrum, wegbreek-kamer, gaste-sitkamer, swembad, snuisterywinkeltjie en welwees-sentrum. WiFi is ook beskikbaar.
Saans word die hemelruim 'n teater, 'n venster, 'n kaleidoskoop van die beste sterrekyk-geleenthede beskikbaar op ons kontinent. Jy kan jou dae spandeer op wildritte saam met ons ervare wildbewaarders. Elke minuut en ervaring tel as 'n les soos die stories van die Karoo se delikate ekosisteem ontvou.
Kazuko is slegs 2 ure se ry vanaf Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is ver genoeg om die ervaring van 'n wegbreek te skep en tog na genoeg vir 'n daguitstappie.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Gastesitkamer
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Internet
- Televisie
- Videospeler
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
Opsomming van Resensie
Ligging
- Olifenhoutsplaas, Addo-olifant Nasionale Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Kuzuko Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Addo-olifantpark Oos-Kaap
- Kapasiteit: 42 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Olifenhoutsplaas, Addo-olifant Nasionale Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom