Kwa-Dlamathe Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kwa-Dlamathe Guesthouse is 'n familiebesigheid in Volksrust en bied aan gaste die geleentheid om in natuurlike stilte en vrede te ontspan.

Verblyf is in verskeie kamers beskikbaar wat met dubbelbeddens of 2 enkelbeddens ingerig is. Kamergeriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n mikrogolf, strykgeriewe en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die instansie spog met geriewe en dienste, onder meer 'n braai-area, veilige parkeerplek, WiFi, asook faks- en e-posgeriewe.

Kwa-Dlamathe is in 'n stil en veilige woonbuurt in Volksrust geleë, en ons hooffokus is die diens, gerief en gemak wat ons lewer. Verder bied die ligging maklike toegang tot hoofroetes en hoofweë en dit is ook naby die winkelsentrum, stadsaal, verskeie restaurante, banke en gemeenskapsentrums.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kwa-Dlamathe Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R630 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za