Kwa Jabu Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kwa Jabu Accommodation at Gowrie Farm skuil in Nottinghamstraat in die hartjie van KwaZulu-Natal se Middellande. Ons bied puik verblyf in die platteland, met vars lug, luukse kamers, en 'n pragtige uitsig oor die gholfbaan. Dié idilliese toevlugsoord spog met 'n klassieke gholfbaan, konferensielokaal en fantastiese forelhengel-geleenthede.

Kwa Jabu Accommodation het 3 losstaande selfsorg-eenhede, 2 dubbel-suites, 2 standaardkamers, en 2 luukse dubbel-suites. Alles is modern ingerig en die gesofistikeerde dekor verseker 'n puik ervaring. Glasdeure wat van die vloer tot die dak strek bied skouspelagtige uitsigte oor die omliggende landgoed. Die kamers word daagliks skoongemaak en linne, handdoeke en toiletware word voorsien.

Gowrie Farm se raadsaal is ideaal vir konferensies en korporatiewe geleenthede. Daar is plek vir 60 gaste. Die geriewe kan gereël word deur Gowrie Functions management. Gaste word aangemoedig om die 12 putjie-gholfbaan, verhitte swembad en tennisbaan te gebruik en te geniet.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensie geriewe

  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kwa Jabu Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 140 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za