Kwa Maritane

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kwa Maritane is pragtig geleë op die buiterand van 'n uitgedoofde vulkaan. Kwa Maritane beteken "Plek van die Rots" en dit is 'n luukse spilpunt in die hartjie van die ongetemde wildernis van die Pilanesberg Nasionale Park. Die bos-lodge is in 'n malaria-vry streek van die Noordwes-provinsie geleë.

Die stylvol versierde kamers kom in 'n verskeidenheid van dubbelkamers, kamers met 2 enkelbeddens, "executive"-kamers en "executive"-koninggroottekamers. Kwa Maritane se kamers laat gaste toe om rustig aan die slaap te raak in 'n kokon van wit linne, met hul koppe op gemaklike kussings onder die Afrika-hemel.

Gaste sal betower word deur die prag van die omgewing vanaf Kwa Maritane se restaurant-dek en hier kan jy teug aan 'n mengeldrankie en die gedruis van die stad vergeet. Indien jy 'n selfs meer intieme ervaring verlang, kan jy die sjef se kreatiewe skeppings toelaat om jou smaakknoppies te prikkel in die elegante restaurant. Kwa Maritane het ook konferensiegeriewe waar gaste kan ervaar hoe sake en plesier moeiteloos laat saamsmelt om elke konferensie of geleentheid so ontspanne en genotvol moontlik te maak.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Videospeler
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kwa Maritane gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 850 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za