Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kw Ntofontofo

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 Rutherford Sirkel, , Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

'n Knus, gemaklike kamer met volledige privaatheid. Die luukse slaapkamers het lugversorging. Drie kamers het en-suite badkamers, elkeen met sy eie tema, TV met DStv. 'n Leefarea, eetkamer, kombuis en waskamer. 'n Swembad met 'n rustige ontspannings-area en braaigeriewe en 'n veilige parkeerplek met alarm. Tradisionele Engelse ontbyte word bedien, aandetes op aanvraag.

Ons is 1 km van die Pietermaritzburg lughawe geleë, 4 km van die KZN Universiteit, 4 tot 8 km na die naaste winkelsentrums. Kom besoek ons vir 'n onvergeetlike ervaring en laat ons jou behandel soos 'n koning of koningin. Geniet die uitsigte oor apies wat in die bome swaai en sebras wat gras eet. Ons is geleë presies oorkant 'n natuurreservaat.

Kwa Ntofo Ntofo is gevestig in 2004 met die droom om een van die beste gastehuise in KwaZulu-Natal te wees.
Die gastehuis het 4 luukse kamers waarvan een en suite is. Een van die vier kamers is 'n topgehalte kamer. Hierdie gastehuis is met drie sterre gegradeer.

Visie:
Om sinoniem te wees met die hoogste standaarde van diens in terme van personeel se professionalisme asook ons vermoë om met gaste van alle agtergronde oor die weg te kom.

Missie:
Om uitstekende en doeltreffende diens te lewer met veilige, betaalbare en toeganklike geriewe wat gaste se verwagtinge sal oortref deur opgeleide personeel met die klem op 'kliëntediens'.

Objektiewe:
Om die beste besigheid te wees ten opsigte van persoonlike diens vir kliënte in 'n vriendelike omgewing met die klem op kwaliteit.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 18 resensies vir Kw Ntofontofo
Netheid
4.2/5
Diens
4.7/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.1/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Reception Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Jaar gelys 13

Ligging

  • 44 Rutherford Sirkel, , Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Kw Ntofontofo het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 Rutherford Sirkel, , Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMwYmNmNTMzLWY1MmEtNGYzMi04Y2ViLWNmMmY3MDM1YjMyOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 44 Rutherford Circle Bisley 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -29.655987 30.390591
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem