Kwabiela 2

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kwabiela 2 is 'n selfsorgwoonstel in Margate in die hartjie van die Hibuskuskus. Margate is bekend vir sy pragtige strande, natuurlike woude en subtropiese klimaat. Dis vir baie mense die ideale somervakansiebestemming. Margate bied ook van die beste snorkel- en duikgeleenthede in Suid-Afrika.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede badkamer het 2 enkelbeddens en 'n deur wat na die sonkamer lei. Die badkamer het 'n stort. Daar is 'n gemaklike rietsitkamerstel in die sonkamer.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV.

Die klein kompleks is veilig en ideaal vir 'n gesinswegbreek waar kinders in die tuin kan speel en in die kompleks se swembad baljaar terwyl ouers ook 'n ruskans kry.

Slaapplek

'n Bespreking by Kwabiela 2 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kwabiela 2 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R615 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za