Kwafubesi Tented Safari Camp
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 11:00 tot 13:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rooibergweg, Mabula Privaat Wildreservaat, Waterberg, 0530, Limpopo
- Geen kinders onder 8
- Vanaf R8 850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kwafubesi Tented Safari Camp bied afgeleë tentkampe op die Mvubu-vlakte se boomgrens wat in die Mabula Privaat Wildreservaat geleë is. Dié reservaat is 12 000 hektaar groot en skuil in die Waterberg buite Bela-Bela, 'n streek wat bekend is as die tuiste van Suid-Afrika se beste wild-lodges, ondermeer die Mabula Wildreservaat.
Dié 5 luukse en suite-tente is ruim en spog met sagte afwerkings in Afrika-kleure. Die tente staan op verhewe platforms vir maksimum privaatheid. Elke tent het 'n privaat dek met 'n uitsig oor die oop vlaktes en dit bied aan gaste die geleentheid om wild van naby te sien. Die kamp is ook in 'n gebied waar daar renosters is.
Tuisgemaakte maaltye word in die grasdak-lapa by die lig van olielampe bedien. Kinders ouer as 8 jaar is welkom by Kwafubesi Tented Camp en sal in hulle eie tente geakkommodeer word.
Geriewe, dienste en aktiwiteite by en naby die lodge sluit boma-aandetes, middagtee, romantiese aandetes op versoek wat op gaste se eie, privaat dek bedien word, 'n swembadjie, etes wat op die oop vuur voorberei word en eko-avonture op vierwielmotorfietse in. Wildkyk-aktiwiteite soos safari's deur 'n ervare veldgids in 'n oop voertuig soggens en saans, saalsafari's en begeleide boswandelings is beskikbaar op versoek en moet vooraf bespreek word.
Gaste kan die asemrowende, goue vlaktes, pragtige sonsondergange en die Groot 5 hier gadeslaan. Kwafubesi Tented Safari Camp, "die plek van die groot ooruil", is die ideale plek vir 'n spesiale wegbreek. Dit is 2,5 uur se ry vanaf Johannesburg en 90 km vanaf Sun City en bied 'n 12 000 hektaar, malariavrye gebied.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Begeleide Wildritte Ingesluit
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Alle Etes Ingesluit
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Televisie
- Videospeler
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Opsomming van Resensie
Ligging
- Rooibergweg, Mabula Privaat Wildreservaat, Waterberg, 0530, Limpopo
- Gaste dink Kwafubesi Tented Safari Camp het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 11:00 tot 13:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rooibergweg, Mabula Privaat Wildreservaat, Waterberg, 0530, Limpopo
- Geen kinders onder 8