Kwaggas Pride Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kwaggas Pride Guest House is in die Kwaggasdrift Bewarea geleë, net 52 km vanaf Pretoria op die R573 in die rigting van Moloto. Dit is die ideale plek vir diegene wat uit die stad se gejaag wil wegbreek en die rustigheid en stilte van die Afrika-bosveld wil ervaar.

Verblyf word gebied in chalets met slaapplek vir 2 gaste of houthutte met slaapplek vir 4 gaste. Geriewe sluit 'n gemeenskaplike swembad, braai-area, wassery en veilige parkeerplek in.

Daar is ook 'n lapa, ideaal vir familie-reunies, spanbou en opelug-konferensies of net vir ontspanning om die kampvuur. Dit is geskik vir tot 30 gaste.

Daar is 'n boskombuis langs die lapa wat toegerus is met warm en koue water, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas, potte, toebehore, eetgerei en breekware. Gaste moet vooraf reël om die lapa en boskombuis te gebruik.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Begeleide Wildritte Ingesluit
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Wynkelder
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  DVD-speler
  •  Internet
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kwaggas Pride Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false