KwaNathi Lodge
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 214 Rooiboslaagte, Bojanala, 33 km van Brits, 0250, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R5 000 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
KwaNathi Lodge is 'n rustige bosveldwegbreek wat op 'n plaas 33 km vanaf Brits in Noordwes se Bojanala-streek geleë is. Dit word as die mooiste streek in die provinsie beskou en sluit die Hartebeespoortdam, Magaliesbergreeks, Pilanesberg Nasionale Park en verskeie ander natuurlike, kulturele en geskiedkundige besienswaardighede in.
Die lodge bied verblyf in 5 vrystaande chalets. Elke chalet het 2 enkelbeddens, 'n slaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenhede het elk 'n plafonwaaier, yskas-vrieskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste kan die yskas, stoof, oond en mikrogolf in die gemeenskaplike kombuis gebruik. Daar is ook 'n eetarea en sitarea wat gedeel word. Ekstra geriewe sluit 'n swembad, gratis WiFi en 'n braai-area in.
Daar is doendinge soos wildritte, bergfietsry, staproetes, hengel en 'n speelplek vir kinders op die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte Ingesluit
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Televisie
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- 214 Rooiboslaagte, Bojanala, 33 km van Brits, 0250, Noordwes
- Gaste dink KwaNathi Lodge het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 214 Rooiboslaagte, Bojanala, 33 km van Brits, 0250, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom