Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

KwaNtokozo Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 917, Kwamahlanga-B, Kwamhlanga, 1022, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

KwaNtokozo Guesthouse is in Afdeling B KwaMhlanga. Die instansie is die ideale plek vanwaar talle toerismebestemmings in die omtrek verken kan word. Die gastehuis is 1 km van die Solomon Mahlangu Stadion en 'n kort entjie se ry van die KwaMhlanga Regeringskompleks af.

Verblyf is beskikbaar in 'n keuse van slaapkamers met enkelbeddens wat elk 'n en suite-badkamer het. Daar is 'n eetarea, ontvangsarea, klein konferensiegeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Ontbyt, middagete en aandete word op versoek in die eetarea bedien.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Erf 917, Kwamahlanga-B, Kwamhlanga, 1022, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

KwaMhlanga Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 917, Kwamahlanga-B, Kwamhlanga, 1022, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79686fa9536af14edce2a0ad3f2371c46074939f15120fd95692b041b3d7a8d69ea97aa79dd98b702508d6479def2863a776?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) ERF 917 Kwamahlanga-B 1022 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.42602 28.71173
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem