Newcastle Akkommodasie by Kwantulindawo Guesthouse | LekkeSlaap
+32

Kwantulindawo Guesthouse

3 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nagtegaalstreet 78, Aviary Hill, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Kwantulindawo Guesthouse is in Aviary Hill in die dorp Newcastle geleë. Dié knus gastehuis is ideaal vir paartjies, gesinne met kinders, sakereisigers en groot groepe. Die ligging bied maklike toegang tot openbare vervoer en die middedorp.

Die gastehuis bied verblyf in 'n "deluxe"-kamer, dubbelkamer en kamer met 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, lugversorging, 'n TV, haardroër, WiFi, 'n lessenaar, en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is parkeerplek en braaigeriewe op die perseel.

Besienswaardighede in Newcastle sluit Bothaspas Kontreiwinkel, Fort Amiel-museum, Ingogo-staproete, en Newcastle Armoury in.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 3 resensies vir Kwantulindawo Guesthouse
Netheid
4.3/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Nagtegaalstreet 78, Aviary Hill, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Kwantulindawo Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Newcastle KwaZulu-Natal
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nagtegaalstreet 78, Aviary Hill, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5447iwDteRW61lb8l2pEMBkLCRMp3zvxqWsLNyITF2gSVxyH9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 78 Nagtegaal Street Aviary Hill 2940 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.72554 29.91463
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za