Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kwela Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Nicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 10 resensies vir Kwela Cottage
Netheid
3.5/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.7/5
Vanessa M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vanessa M
Saam met vriende

The unit was sufficient for our stay but was clearly more suitable for a fishing trip.

There aren't any signposts or directions to guide one to the cottage. It was not made clear that it is located within another complex. The entry to the complex is not signposted, we were only given a pin and instructions when we were stuck towing a trailer on the road to a complex that is closed off with a chain. The light in the toilet off the lounge was not working. The roof was leaking and the distribution board is in that room. One of the plates on the stove kept tripping the lights.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ella D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ella D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Dis net die braaigeriewe wat opknap nodig het. Weber is daar, maar stukkend, en rooster met gate. Het dit op vorige kommentaar gelees, maar geen verbetering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
James M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James M
Saam met vriende

Excellent.

Good value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Levina V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Levina V
Gesin met klein kinders

Most pleasant stay in a long time.

I was surprised by the location, neatness and safety of the premises. The service was excellent and a high five for the helper, Jenelle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frank T - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Frank T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hole in the Wall is a must see.

No towels in the house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marieta G - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marieta G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was aangenaam en goed geleë.

Loopafstand van die Hole in the Wall. Lekker geswem by die Hole.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vusumzi R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vusumzi R
Gesin met klein kinders

It was great except dusty as it was not cleaned.

The toilet paper and DStv are not provided by the owner. It was a real self catering experience. The resort is wonderful but does not seem to integrate its hosts who sell a variety of beadwork as well as fresh out of the ocean oysters just outside its gates. There are too many stray dogs. There are no ATMs for at least a 30 minute drive. The resort should also get into a payment arrangement with the guides who loiter beyond the gates begging for scraps. They should create a bouquet of services for everything on offer. This also gives comfort to a customer who has to go through a forest with a stranger to get to the whole in the wall.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carlen M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carlen M
Gesin met klein kinders

Die kothuis is baie gerieflik en goed geleë.

Die kothuis was als wat ons verwag het om te wees. Lekker naby aan strand en swembad. Baie gerieflik. Nie luuks nie, maar heeltemal voldoende vir ons behoeftes. Die kompleks self kan net raserig raak oor 'n naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Karin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters teleurstellend.

Eenheid was nog nie skoongemaak van vorige gaste nie. Kombuis was vol skottelgoed, yskas vol kos, stoep vol stompies en stof, beddens onopgemaak. Niemand het met ons deur die dag gepraat oor hoe laat ons sal opdaag nie en toe ons ongeveer 18:00 na 12 ure op die pad daar opdaag moes ons minstens 'n uur wag vir 'n sleutel. Die eenheid het privaat eienaar, Nicky en sy bly in Natal en nie naby of op perseel nie. 'n Dame het na lang gewag kom oopmaak en gese die perseel is nie skoon nie, want sy was by 'n begrafnis. Ek het Nicky gekontak en sy het gesê hulle lees nie altyd haar boodskappe nie en sy het boodskap gestuur om te sê die perseel moet skoongemaak word. Dit is Nicky se werk om na so boodskap met haar personeel op te volg of die boodskap ontvang is en of die perseel skoon sal wees. Dit was nie gedoen nie. Ons het in donker en stormreën gestaan en moes Nicky bel en se die perseel is vuil. Sy het ons na 'n ander perseel laat skuif en my boodskap gestuur om te vra of ons ok was. Dit was laat, ons was sopnat, honger en doodmoeg. Die ander perseel was ook vuil. Tandepaste in wasbak, vuil toilet, stoep was 'n gemors van eierdoppe ens. Ons het self beddens opgemaak met linne uit die kas uit. Uiters pateties en vir die geld was dit geen waarde nie, gordyne hang krom en sonder knippies. As ons nou helfte van die geld betaal het, sou ek dit nog kon verstaan, maar vir dubbel dit is dit belaglik. Ons het nou baie gereis en vir minder geld in pragtige ander akkommodasie gebly. Ou meubels is nog aanvaarbaar, maar vuil! Nee wat!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hole in the Wall, Umthombe-streek, Mquanduli, Koffiebaai, 5082, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABcBGLdGCHHhgvZfMaoEobXzXiOOqomuVQuWyQu8qBhNV6kSZ2h?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 10 5 1 4 Hole in the Wall Umthombe District, Mquanduli 5082 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.033034248933 29.1100354
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem