Kwena Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kwena Lodge bied gerieflike plaasverblyf wat ideaal is vir sakereisigers én vakansiegangers. Die lodge is net 10 minute se ry vanaf die vernaamste besienswaardighede, winkelsentrums, hospitale, sportgronde en die universiteit.

Alles is selfsorg en geen ontbyt en aandetes word voorsien nie.

Verblyf is beskikbaar in 5 luukse kamers met en suite-badkamers. Elke kamer beskik oor 'n skootrekenaar, kluis en 'n TV met sekere DStv-kanale. Ons voorsien nie seep en sjampoe nie, so bring asb. jou eie. Rook word nie toegelaat in die kamers of in die gastehuis nie. Daar is wel rookareas buite. Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kwena Lodge het ook 'n welige tuin met braaigeriewe.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kwena Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R400 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za