LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kwintaba | LekkeSlaap
+12

Kwintaba

7 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R628, Leeuwgedacht Conservancy, Dinokeng, 0186, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Kwintaba is 'n bekoorlike kothuis in 'n reservaat langs die Dinokeng Wildreservaat. Die area is 'n gewilde toeristebestemming en is ryk aan kultuur, geskiedenis en diere.

Dié eenslaapkamerkothuis het slaapplek vir 4 gaste. Die dakkamer is die hoofslaapkamer en het 'n dubbelbed. Daar is 2 enkelbeddens in die leefarea. Die badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en basiese kookgerei toegerus. Die eenheid lei na 'n privaat binnehof met 'n swembad. Ander geriewe sluit veilige parkeerplek, 'n elektrieseheining en 'n alarmsisteem in die eenheid in.

Doendinge in die omgewing sluit swem, voetslaan, bergfietsry, voëlkyk en voorafbespreekte wildritte in. Die reservaat huisves 'n verskeidenheid wild.

Slaapplek

’n Bespreking by Kwintaba sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Kwintaba
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • R628, Leeuwgedacht Conservancy, Dinokeng, 0186, Gauteng
  • Gaste dink Kwintaba het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Dinokeng Gauteng
Vanaf R1 400
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R628, Leeuwgedacht Conservancy, Dinokeng, 0186, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVBJ0obN8mFNslstqllPRWFEcNYxZf9dUezgWtvstLutpzQfoxz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (vir 4 persone) 7 5 1 5 R628 Leeuwgedacht Conservancy 0186 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.490733340096 28.458304432349
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!