LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kyalami Beaulieu Cottage | LekkeSlaap
+9

Kyalami Beaulieu Cottage

8 resensies
Selfsorg
Kyalami Beaulieu Kothuis
was R1 100
Vanaf R880
per nag (vir 3 persone)
Beskrywing

Dié eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n sitarea met ’n bank, gerieflike stoele, ’n klerekas en 'n moderne en suite-stort. Daar is 'n ruim sitarea en eetarea met tafel met sitplek vir 4, 'n dubbelbed/slaapbank en stoele. Dit is met 'n yskas, vrieskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, wok, ketel, dompelpot, eetgerei en breekware toegerus. Tee, koffie en beskuit word voorsien. Ander geriewe sluit hoë-spoed, onbeperkte WiFi, ’n TV met Netflix, 'n waaier en 'n verwarmer in. Daar is slaapplek vir 1 of 2 volwassenes op die koningingrootte-bed in die slaapkamer en daar is plek vir 'n 1 volwassene en 1 kind of 2 kinders op die dubbelslaapbank in die sitarea.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Daar is 'n R120-linnediens slegs op weeksdae beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spur-weg 308/1, Beaulieu Country Estate, Midrand, 1684, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2cd502a86909c35db4904b98e114089a6c2430875ccbd176e35c430fa8f9ebfc9ad9282ad04e2ed30349b0bfed508451610?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.
8 5 1 5 308/1 Spur Road Beaulieu Country Estate 1684 Gauteng 086 999 0018 13:00-21:00 10:00 -25.980130933937 28.059862550926
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!