Kyalami Beaulieu Cottage & Guest Suite
Opsomming van Resensie
Sylvia M - Des 2020
Gemiddeld
Pleasant
Erik S - Sep 2020
Gemiddeld
Baie netjies en smaakvol ingerig. Rustige mooi omgewing.
Kyalami Beaulieu Cottage & Guest Suite's terugvoer
Baie dankie Erik. Ons is bly julle die kothuis geniet het. Welkom terug enige tyd. Leigh
Willem H - Jan 2020
Gemiddeld
Uiters netjies en skoon. Vriendelik ontvang. Baie privaat en oop pragtige tuin voor die woonstel.
Kyalami Beaulieu Cottage & Guest Suite's terugvoer
Baie dankie Jacqueline. Ons is baie bly julle was gelukkig met ons Cottage.
Welkom terug enige tyd.
Saki en Leigh
Ruhegeza Jean M - Aug 2018
Gemiddeld
Ongelooflik, waarde vir geld, veilig, skoon en mooi.
Johan & Martie D - Aug 2018
Gemiddeld
Netjiese tuisgaanplekkie.
Kyalami Beaulieu Cottage & Guest Suite's terugvoer
Baie dankie Belinda. Ons is bly julle die kothuis geniet het. Welkom terug enige tyd.
Leigh
Blanche K - Aug 2018
Gemiddeld
Fantastiese ligging en pragtige verblyf!
Anita V - Jun 2018
Gemiddeld
Baie mooi, rustig en waarde vir geld!
Dawn B - Apr 2018
Gemiddeld
A quiet, relaxing environment.
Kyalami Beaulieu Cottage & Guest Suite's terugvoer
Thank you for your review, Dawn.We enjoyed hosting you both.
- Kapasiteit: 5 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Spur-weg 308/1, Beaulieu Country Estate, Midrand, 1684, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom