Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kyalami Creek Luxury Apartments

Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lyndore-laan 8, Willaway, Midrand, 1682, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 150 R1 035 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kyalami Creek Luxury Apartments is in die hartjie van Midrand geleë en bied moderne selfsorg-gastekamers wat slaapplek aan 1 tot 4 gaste bied.

Elke eenheid het ’n kombuis wat toegerus is met ’n stoof en oond, mikrogolfoond, yskas en wasmasjien. Daar is ’n etenstafel en die sitarea het ’n TV met DStv of ’n kabel. ’n Elektroniese skootrekenaarkluis en WiFi is beskikbaar en komplimentêre tee, koffie, melk en suiker word met aankoms voorsien.

Daar is ’n Eenslaapkamerwoonstel en Luukse Tweeslaapkamerwoonstel met slaapplek vir 2, en ’n Luukse Eenslaapkamerwoonstel met slaapplek vir 4. Die woonstelle het lugversorging, koning- of koningingrootte-beddens en privaat badkamers met storte en baddens. Linne en handdoeke word voorsien.

Gaste het toegang tot die braai-area, swembad wat oor die natuurlike spruit uitkyk, asook die klubhuis. Veilige parkeerplek word voorsien en daar is 24 uur-sekuriteit en geslotekringtelevisie. Die woonstel het rugsteun-sonkrag.

Kyalami Creek Luxury Apartments is slegs 1 km vanaf Kyalami Grand Prix Circuit & Internasionale Konvensiesentrum, 4 km vanaf die Necare Waterfal City Hospitaal, die Mall of Africa en die Leeuwkop Gholfklub.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir Kyalami Creek Luxury Apartments
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 5

Ligging

  • Lyndore-laan 8, Willaway, Midrand, 1682, Gauteng
  • Gaste dink Kyalami Creek Luxury Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 150
R1 150 R1 035
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 150
R1 150 R1 035
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lyndore-laan 8, Willaway, Midrand, 1682, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmcC5m5L93KC04mTufibSOpEephBp2tDLKfIRYDLmBmf6AjYQWe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R1 035 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 8 Lyndore Avenue Willaway 1682 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.997770835205 28.083322231877
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem