Kyk en Sien

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kyk en Sien is in Boggomsbaai, 'n kusdorp 26 km van Mosselbaai af. Die dorp is deel van die Fransmanshoek Bewarea en spog met 'n asemrowende goue strand, inheemse plante en bome, en 'n paar wildspesies.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 2 enkelbeddens in die leefarea.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n oondjie, 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 2 enkelbeddens asook 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die leefarea bied toegang tot 'n toe stoep met patio-meubels. Die stoep lei na 'n patio met buitemeubels en braaigeriewe. Gratis braaihout word voorsien.

Doendinge in Boggomsbaai sluit swem, hengel, gholf en tennis, voetslaan, voëlkyk en daguitstappies na dorpe soos Mosselbaai of Oudtshoorn in.

Slaapplek

'n Bespreking by Kyk en Sien sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kyk En Sien gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za