Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kykisee

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Gordonialaan 61, Reebok, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 900 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Kykisee is in Reebok in Klein-Brakrivier geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n groot familie. Dit is binne maklike bereik vanaf verskeie winkels, restaurante en die strand. Dit is ook naby verskeie besienswaardighede in Mosselbaai.

Die verblyf beskik oor 'n huis en 'n aparte woonstel. Die huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die ruim hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die tweede badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.

Die ruim, ten volle toegeruste kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolfoond, 2 yskaste, vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Die sitkamer het gemaklike sitplek, insluitend 2 slaapbanke en 'n TV met DStv.

Die huis het 'n balkon met 'n pragtige see-uitsig en braaigeriewe.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed en 'n enkelbed.

Die kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die sitkamer het 4 stoele, 'n slaapbank en 'n TV met DStv. Die woonstel het 'n privaat braai-area en 'n grasperk.

Daar is 3 toesluitmotorhuise op die perseel vir veilige parkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by Kykisee sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 4 persone
2 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 2 resensies vir Kykisee
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Gordonialaan 61, Reebok, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kykisee het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 900
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R6 900
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Gordonialaan 61, Reebok, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAonLY5nIZ5aeZjVJb3AQQ35ues6NUCRtQFAPfpaJjWVOmlQKk7k?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 900 per nag (plek vir 12) 2 5 1 5 61 Gordonia Avenue Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.079102025967 22.166933305142