Kylemore 701

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kylemore 701 is 'n luukse selfsorgwoonstel in die gewilde V&A Waterfront. Daar is 'n balkon wat reg rondom die woonstel strek en oor die marine-waterweë en see uitkyk. Die woonstel het ook 'n privaat swembad.

Die woonstel het lugversorging en slaapplek vir tot 6 gaste. Dit beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde badkamers het elk 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, skottelgoedwasser en 'n tuimeldroër. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 10 gaste. Die sitarea het 'n platskerm-TV met 'n DVD-speler en DStv. Die woonstel bied toegang tot 'n balkon met buitemeubels, braaigeriewe en 'n privaat swembad.

Die woonstel word weeksdae skoongemaak. Die kompleks het toegangsbeheer, 'n gemeenskaplike gimnasium en 4 gemeenskaplike swembaddens waarvan sommige verhit is en ander nie. Onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Kylemore 701 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware
  •  Ondervloerse verhitting

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Nagportier
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Wynkelder
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Frans
  •  Duits
  •  Switsers
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Kaggel
  •  Sitkamer
  •  Kluis
  •  Ondervloerse verhitting

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kylemore 701 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R10 500 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za