Kaapstad Middestad Akkommodasie by 1 Bed - Kyle 702 CC | LekkeSlaap
+11

1 Bed - Kyle 702 CC

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adderley-straat 19, Cartwright's Corner , Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kyle's 1 Bed Apartment bied selfsorgverblyf in 'n veilige gebou in Kaapstad se middestad. Die gebou het die ideale ligging naby verskeie sake- en ontspanningsgeriewe in en rondom die middestad.

Die gemeubileerde woonstel het 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, ingeboude kaste en 'n elektroniese kluis en die en suite-badkamer het 'n stort en 'n bad. Die oopplan-kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, 'n oond, kooktoebehore, eetgerei en 'n wasmasjien-tuimeldroër.

Die leefarea langsaan het 'n eetkamertafel met sitplek vir 4 gaste en die sitkamer het 'n TV met sekere DStv Compact-kanale. Dit lei leefarea na 'n Juliet-balkonnetjie. Die gebou het 'n binnenshuise swembad, klein gemeenskaplike gimnasium, 24 uur-sekuriteit, 'n ontvangstafel en aangewese parkeerplekke met afstandbeheertoegang.

Dit het die ideale ligging naby nagklubs, restaurante, museums en 'n MyCiti-bushalte en dit is net 2 km vanaf die KIKS (CTICC) en Kunstekaap.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Adderley-straat 19, Cartwright's Corner , Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adderley-straat 19, Cartwright's Corner , Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIFFC2U0slTNFXbrropLTmQaLa1QiQo534AzXIM4g1f77zcPSWF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 950  per nag (plek vir 2) 19 Adderley Street Cartwright's Corner 8000 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.92387643609 18.421743083467
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za