L & M Guest House
2 resensies
Selfsorg
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 17 Allan Straat, , Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
L & M Guest House is in die historiese dorp genaamd Despatch geleë en bied gerieflike selfsorg-akkommodasie, op 'n privaat eiendom.
Die huis bied moderne en selfsorggeriewe in 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer, en daar is ook 'n aparte badkamer en 'n gemeubileerde leefarea met 'n toegeruste kombuis.
Die eiendom is goed omhein, so kinders kan sonder toesig rondhardloop. Daar is 'n braaiplek en veilige parkeerplek.
Die eenheid het 'n swembad en 'n binnebraai.
Despatch is bekend vir die versameling oorspronklike huise waarvan sommige uit die 1800's dateer.
Kenmerke
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
4.3 uit 5van 2 resensies vir L & M Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Ligging
- 17 Allan Straat, , Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
- Gaste dink L & M Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Uitenhage Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 17 Allan Straat, , Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom