Winteraanbod
33% af
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 19 Jun 2022 tot 31 Jul 2022 gemaak.
- Kapasiteit: 28 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kortestraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 700R1 133 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
La Baleine Beach House Collection bied selfsorgverblyf in die vissersdorpie Paternoster op Suid-Afrika se Weskus.
Die strandhuise en ateljees is goed toegerus en versier en bied asemrowende see-uitsigte. Die eenhede het elk pragtige slaapkamers en badkamers met duursame linne en gehaltehanddoeke en die kombuis is volledig toegerus.
Die eenhede het elk 'n privaat ingang, 'n stoep met braaigeriewe, onderdakparkeerplek en direkte toegang tot die strand.
Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi in elke eenheid.
Kenmerke
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
4.6 uit 5van 16 resensies vir La Baleine Beach House Collection
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5
Ligging
- Kortestraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink La Baleine Beach House Collection het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kliprug Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 28 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kortestraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom