Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Ballito 302

La Ballito 302
Vanaf R1 090
R1 090 R872
per eenheid
Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die tarief sluit nie die volgende in nie en moet aan die instansie betaal word voor die inklokdatum:
- Wasgoedfooi van R350 wat slegs van toepassing is op besprekings van meer as 2 nagte.
- 'n R500 breekskadedeposito
Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Geen besprekings word vir gaste onder die ouderdom van 25 gedoen nie.

Dokumente wat vereis word:
1. Kopie van ID/paspoort
2. Bewys van adres (Suid-Afrikaners)
3. Getekende en voltooide besprekingsvorm en besprekingsreëls.

'n Skoonmaakdiens is Maandae tot Saterdae beskikbaar (openbare vakansiedae uitgesluit). Dié skoonmaakdiens sluit beddens opmaak, skoonmaak van badkamers, vee en vloere was in (skottelgoedwas uitgesluit).

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 090
R1 090 R872
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jack Powell-weg, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02911807fffc3e07aa9669cdabbc5966dc015ee14824912767e73862f231e56ff64b2b2d8fa0af0daed9ed4ecd3f70ad47f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 090 nouVanaf R872 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 Jack Powell Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.533007891045 31.221098005772