Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Bella B+B

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kretschmarlaan 75, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

La Bella B+B is 'n klein B&B in Bela-Bela, Limpopo. Ons bied puik verblyf vir sakelui, regeringsamptenare en enige ander gaste wat op soek is na silwerskoon, gerieflike, huislike oornagverblyf.

La Bella beteken "die mooie" in Italiaans. Alle mense is pragtig en verdien om in pragtige, vriendelike geriewe te oornag aan die einde van 'n lang werksdag of reis. Ons doelwit is om vriendelike, hartlike gasvryheid aan ons gaste te bied.

Elke eenheid het enkelbeddens, wat op versoek as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word, 'n en suite-badkamer, lugversorging, verwarmer, TV met sekere DStv-kanale, en koffie- en teemaakgeriewe. Skoon linne, handdoeke, en internettoegang word ook voorsien. Kamer 4 het 'n selfsorg-kombuisie, sy eie ingang, en 'n uitgang na die tuin.

Buite het gaste toegang tot 'n groot tuin en stoepe. 'n Heerlike plaasontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar en dit word in die ontbytkamer of op die stoep bedien. Veilige parkeerplek is agter hekke met afstandbeheer beskikbaar.

La Bella is naby al die besighede in die dorp en die Forever Oord.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 57 resensies vir La Bella B+B
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Kretschmarlaan 75, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink La Bella B+B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kretschmarlaan 75, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65e288ae3deaa06d63ed2c57fdd069daef6b6c8d7a14c20134ca5c6f778267b4758bb1fb89a58d19c2f5924f77c572f8cd19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 75 Kretschmar Avenue Bela Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.876236309471 28.290663957596