Pretoria Akkommodasie by La-Bih Guesthouse | LekkeSlaap
+34

La-Bih Guesthouse

2 resensies
Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Boekenhoutkloofstraat 1121, Booysens, Pretoria, 0001, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R380 R304 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

La-Bih Guesthouse is in Booyens in Pretoria net 8 km van die middestad, 4,5 km van Pretoria-Wes en 9,5 km van Pretoria-Noord af.

La-Bih Guesthouse het 5 gastekamers met slaapplek vir tot 10 gaste. Drie van die 5 kamers het 'n dubbelbed en 2 van die kamers het 'n koningingrootte-bed. Van die kamers het storte en ander het baddens.

Die dubbelkamers het elk 'n dubbelbed met 'n en suite-badkamer wat 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Ander geriewe in dié kamer sluit 'n TV en lugversorging in.

Die koningingrootte-kamers het elk 'n koningingrootte-bed. Dié kamers se en suite-badkamers het elk 'n stort of 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV, DStv en lugversorging in.

Daar is 'n swembad, braai-area en 'n tuin by die instansie.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels
  • Frans
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir La-Bih Guesthouse
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Boekenhoutkloofstraat 1121, Booysens, Pretoria, 0001, Gauteng
  • Gaste dink La-Bih Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Pretoria Gauteng
was R380
Vanaf R304
per nag (plek vir 2)
was R380
Vanaf R304
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Boekenhoutkloofstraat 1121, Booysens, Pretoria, 0001, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71vRBdCDUCC93LRHDx5C1zZJloiVUsOdX6sEa834bYh9Oc4Dtm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R380, nou Vanaf R304  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 1121 Boekenhoutkloof Street Booysens 0001 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -25.712108 28.128674
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za