Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Boca Witsand

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir La Boca Witsand
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Andre V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location. Lovely home with access to a private beach.

Owner left us fresh milk and wine on arrival.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Inge Andrea E - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge Andrea E
Gesin met tieners

Relaxing location on the river

Great location in a secure estate, where a remote is required to enter and exit. Lovely welcome by the owner who showed us around and left 2 delicious bottles of wine.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Boca Witsand se terugvoer

Thanks Inge. It was such a pleasure to have you!
Regards
Amanda

La Boca Witsand
Vernon K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon K
Saam met vriende

Kort maar lekker.

Dankie aan Jo vir die vriendelike ontvangs en die moeite wat sy gedoen het om te sien dat ons almal lekker kan kuier. Die huis is baie mooi en op die strand, net 'n paar trappe af van die dek. Ons het lekker visgevang en die verblyf was gemaklik. Baie dankie aan Amanda ook vir die wyn en kersversierings en kersboompie. Sal dit graag weer wil doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Boca Witsand se terugvoer

Thank you, Vernon. We are very glad you enjoyed your stay. Kind regards, Amanda.

La Boca Witsand
Simon G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simon G
Saam met vriende

Son, see en privaat strand!

Wonderlike vakansiehuis met 'n privaat strand en 2 braaiplekke! Ons het ons tyd in Witsand - La Boca baie geniet. Die huis is ruim met lekker kuierareas en swembad. Die hoofslaapkamer het 'n privaat badkamer met borrelbad! Jo, het ons baie welkom laat voel en die ekstra myl gegaan. Ons kom gou weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Boca Witsand se terugvoer

Thank you, Simon. You were an absolute delight to host. The very best kind of guests any accommodation provider would love to have. We look forward to having you back to stay again. Regards, Jo.

La Boca Witsand
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erf 884 La Riviere-landgoed, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3fb490d8d42929718e7ff60318a8162ac573791f56dc596c7fade209bea4b84a304479fb3afe6706b4715fd7943feb4da559?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 Erf 884 La Riviere Estate Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.396903156345 20.832123946704