Wilgeboom Akkommodasie by La Boheme Guesthouse | LekkeSlaap
+26

La Boheme Guesthouse

11 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 11 resensies vir La Boheme Guesthouse
Netheid
3.7/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.6/5
Dewald N - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Dewald N
Gesin met tieners

Plek is in algehele verwaarlosing.

Verblyf in algehele verwaarlosing. Bietjie verf sal wondere verrig. Sukkel om warm water te kry om te was. Krane loop vir ewig tot lou water uitkom. Kan bietjie meer moeite doen met yskas en koffiegeriewe. Kry seker nie veel aftrek nie. Wou net wegkom, sien ons nooit weer nie.

Anina W - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina W
Gesin met tieners

Rustig en alles wat benodig word is hier.

Heerlik gebly. Die eerste gastehuis wat ekstra koppies voorsien het vir n ekstra gas. Dadelik bereidwillig om te help.

La Boheme Guesthouse's terugvoer

HI Anina, baie dankie vir die terugvoer dit is wonderlik om gaste tervrede te sien. Kom kuier gerus weer.

La Boheme Guesthouse
Zack J - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zack J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi akkommodasie.

Baie mooi, netjiese en gerieflike kamer. Wilna is baie vriendelik en het werklik uit haar pad gegaan om ons verblyf so gemaklik as moontlik te maak.

Claudine R - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Claudine R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi plek, maar nie goeie bestuur nie.

Die DStv is nie beskikbaar in elke kamer nie, dis gedeel met die decoder in die sitkamer. Ons het 30 min voor die hek gestaan toe moes ons oor die muur klim en rondloop en die mense soek om vir ons die kamer oop te sluit. Die man het 2 keer die verkeerde sleutel gebring. Die geriewe in die kombuis werk nie en die kamerdeur kan nie toemaak nie.

Lizel M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspanne. Vriendelike ontvangs.

Baie vriendelike staff en bestuur. Stil en rustig. Ver genoeg van pad af om nie gepla te word deur die verkeer nie. Ons kon lekker ontspan na 'n lang reis. Wilna was baie vriendelik en behulpsaam. Lieflike tuine waarin jy kan rondloop. Ons het ons koffiebeker daar vergeet en Wilna het baie moeite gedoen om dit aan ons terug te besorg.

Ronel G - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Ronel G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onaangenaam.

Die verblyf was geensins skoon en goed versorg nie. Ons het vroeër vertrek as waarvoor ons betaal het, aangesien ons nie die vuil badkamer kon gebruik nie.

Louis C - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis C
Gesin met klein kinders

Vars in die opelug.

Groot vertrekke, baie spasie, gehalte linneware, jammer geen WiFi soos aangedui, tekort aan asblikke.

Marina E - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, landelike omgewing.

Ons verblyf het effens ongemaklik begin toe ons sowat 10 minute voor dooiemansdeur gestaan het nadat ons kort tevore gebel het om te sê ons is op pad. Daar is nie 'n klokkie of interkom by die ingangshek nie en Wilna het 'n hele klomp oproepe nie beantwoord nie, terwyl die alternatiewe nommer by die ingang direk na stempos gegaan het. Net toe ons wou teruggaan dorp toe, wat 'n hele ent van die gastehuis af is, is ons eindelik ingelaat. Die kamer was ruim en netjies en die beddens baie gemaklik. Die perseel se tuin is pragtig en die swembad lekker groot. Al klagte is die lastige muskiete wat hulle nie deur Peaceful Sleep laat afskrik nie.

Nico-chris H - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico-chris H
Besigheidsreis

Briljante vriendelike diens, pragtige plek.

Van aankoms tot vertrek was dit net ’n plesier om in ’n pragtige plek te bly, baie tegemoedkomend. Skitterend!

La Boheme Guesthouse's terugvoer

Baie dankie!!! Hoop ons sien jou weer. Jy was n pragtige gas.

La Boheme Guesthouse
Cawood K - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cawood K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Was heerlik rustig en goed gerus.

Ruan V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Ruan V
Enkelreisiger

Luuks net nie skoon en versorg nie.

Baie luuks, maar ongelukkig was dit nie so netjies en skoon nie.

La Boheme Guesthouse's terugvoer

Ons waardeer die terugvoer is dit moontlik om meer besonderhede te gee?

La Boheme Guesthouse
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 51A, Wilgeboom , Potchefstroom , 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAxMjcxM2RmLWFjOTEtNDg2Ny04ZGM4LTgyOGYwYzNlOGNiNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 11 5 1 4 Plot 51A Wilgeboom 2531 Noordwes 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -26.785124535281 27.133839098877
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za