Irene Park Akkommodasie by La Bonheur Guest House | LekkeSlaap
+13

La Bonheur Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir La Bonheur Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Braampie F - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braampie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike veilige verblyf in Klerksdorp.

Baie na aan winkelsentrums en naby die hoofweg na Potchefstroom.

Wynand B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon.

Baie netjies en skoon woonstel. Baie goed geleë en vriendelike diens.

Francois F - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois F
Enkelreisiger

Baie mooi en vriendelik.

Baie netjies en veilig, met vriendelikheid ontmoet.

Maria P - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maria P
Besigheidsreis

Fantasties.

Ek het 'n baie huislike tyd geniet, Ilse is baie verwelkomend. Gaaf en vriendelik.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Fantastic.

I had a very homely stay, Ilse is very welcoming. Kind and friendly.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Carien F - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carien F
Enkelreisiger

Baie vriendelike personeel en kraakvars linne.

Baie vriendelike personeel. Ek het welkom gevoel toe ek aanland. Die kamers is ideaal met lekker lugversorging en kraakvars, sagte linne.

Kenny V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kenny V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hoogs aanbeveel.

Ons is vriendelik ontvang. Die gas vrou, Ilse, was baie oulik en het ons tuis laat voel en die ontbyt was waarde vir geld en heerlik.

La Bonheur Guest House's terugvoer

Ons sien uit om julle weer te ontvang by La Bonheur Gastehuis dit is mense soos julle wat dit die moeite werd maak

Ilse

La Bonheur Guest House
Carina L - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was knus en snoesig en heel gerieflik.

Diens was vriendelik en warm ontvangs en ons kamer was aan die kant gemaak en opgeknap met vars handdoeke, elke dag. Ek sal beslis weer soontoe gaan vir 'n naweekwegbreek.

Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lathamstraat 4, Irenepark, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhtCYlyWkPKjDYzCtvRnRFXxakrDUcoFzXf731ssXb7HgJ1q01L?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R590  per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 4 latham Street Irenepark 2571 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.85724 26.671668
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za