La Bonheur Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

La Bonheur Guest House is in die voorstad Irenepark in Klerksdorp.

Verblyf word gebied in 5 kamers, elk pragtig ontwerp met 'n en suite-badkamer. Geriewe in die kamers sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe in.

Ontbyt en aandete word in die eetarea bedien. Gaste kan op die stoep of in die pragtige tuin ontspan. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na La Bonheur Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R590 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]