Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Bonne Auberge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Van Zylstraat 21, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 14
  • Vanaf R2 450 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

La Bonne Auberge is in die lowerryke Somerset-Wes geleë en bied pragtige uitsigte oor die Hottentots-Hollandberge. Hierdie Kaaps-Hollandse meenthuis, wat uit 1885 dateer, is een van die oudste geboue in Somerset-Wes en al die kamers is heeltemal opgeknap.

Die gastehuis bied verskeie verblyfopsies. Al die kamers is stylvol ingerig met lugversorging en verhitting, 'n TV, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kluis, haardroër en 'n en suite-badkamer. Die badkamer in die Blou Kamer is ingerig met 'n bad en 'n aparte stort. Behalwe vir die Blou Kamer, het al die kamers het hul eie patio's of terrasse.

'n Gratis WiFi-kuberkol is te alle tye op die eiendom beskikbaar en daar is 'n uitgestrekte tuin en 'n groot verhitte swembad waar gaste kan ontspan. 'n Heerlike ontbyt met 'n verskeidenheid vars vrugte, koue vleis, kaas, eiers en brood word bedien. Die gastehuis is ideaal geleë vir diegene wat die bekende wynlandgoedere, voetslaanpaaie en gholfbane in die omtrek wil verken. Die eiendom word nie deur beurtkrag geaffekteer nie, dit word deur sonkrag en 'n battery gerugsteun.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Nederlands
  • Frans
  • Duits
  • Italiaans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Van Zylstraat 21, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Van Zylstraat 21, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 14
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a0ee358889a94124f5ac394d2a159d53622713e13f0cf60db3d734e03980416f2505410ed3ace02913bf0fd7141117a990e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag, vir 2 mense 21 van Zyl Street Somerset West 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.080471043605 18.854961097241
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem