La Bri Self-Catering
Opsomming van Resensie
Therese B - Apr 2021
Gemiddeld
Baie netjies en ruim. Gratis WiFi. Goeie uitsig van die berge. Veilig en 'n stil gebied geleë.
Monica S - Mrt 2021
Gemiddeld
Was regtig baie lekker gewees, net te kort.
Genevieve S - Mrt 2021
Gemiddeld
Beste verblyf nog.
Pule L - Mrt 2021
Gemiddeld
Everything with the venue was awesome.
Lynette W - Mrt 2021
Gemiddeld
Most perfect place I have ever stayed at!
Paula W - Mrt 2021
Gemiddeld
Lovely clean, safe, well situated and very comfortable!
Michaela D - Mrt 2021
Gemiddeld
Clean and perfect size for holiday home.
Lucy R - Feb 2021
Gemiddeld
Comfortable.
Riekie D - Feb 2021
Gemiddeld
Baie netjiese en gerieflike oorna verblyf met uitstekende diens.
Herman L - Feb 2021
Gemiddeld
Voldoen aan my behoeftes en verwagting.
Roelien S - Jan 2021
Gemiddeld
Dit was heerlik om in so skoon en netjiese plek te bly.
Jason N - Jan 2021
Gemiddeld
Great stay. Very neat.
Lourene H - Jan 2021
Gemiddeld
Skoon en goed toegerus.
Mantwa M - Des 2020
Gemiddeld
Excellent.
Madelein O - Des 2020
Gemiddeld
Asemrowend!
Riaan V - Des 2020
Gemiddeld
Bespreek gerus hier vir jou 'n slaapplekkie!
Jacobus D - Des 2020
Gemiddeld
Goed toegeruste, netjiese en skoon verblyf.
Harm V - Des 2020
Gemiddeld
Familie reünie-kuier.
La Bri Self-Catering's terugvoer
Hi Harm, baie dankie vir jou terugvoer.
Geen uitsig fotos is vanuit 'n kamer geneem nie, net vanaf die stoep. Daar is wel 'n uitsig foto vanuit die Deluxe eenheid se sitkamer. Hy het ook 'n baie mooi uitsig vanuit die hoofslaapkamer, dalk kan julle hom volgende keer bespreek. Ons hoop om julle gou weer te verwelkom. Vriendelike groete, Lené.
Brian S - Des 2020
Gemiddeld
Awesome.
Bets H - Nov 2020
Gemiddeld
Verblyf in La Bri Self-Catering bied alles wat mens van verblyf verlang.
Liezel B - Nov 2020
Gemiddeld
Netjies, skoon, volledig toegerus en sakpas!
Jerome C - Nov 2020
Gemiddeld
Excellent.
Colleen K - Nov 2020
Gemiddeld
Mooiste plekkie.
Marius G - Nov 2020
Gemiddeld
Lekker.
Manali E - Nov 2020
Gemiddeld
Lekker gerus.
Johan B - Nov 2020
Gemiddeld
'n Lieflike plek om in te bly!
Yolandi E - Okt 2020
Gemiddeld
Regtig waarde vir geld. Skoon en netjies. Loopafstand van winkels en restaurante.
Beatrix W - Okt 2020
Gemiddeld
Fantasties
Magdie V - Okt 2020
Gemiddeld
Pragtige netjiese huis.
David P - Okt 2020
Gemiddeld
Lekker eenheid, maar poot van enkelbed gebreek. vloer was ook nie gevee gewees met daaglikse skoonmaak op die 2de dag nie. Andersins heel lekker.
La Bri Self-Catering's terugvoer
Hi David, dankie vir jou positiewe terugvoer.
Soos per inligting op u bespreking, kan skoonmaakdienste teen 'n ekstra tarief aangevra word.
Ons gaan wel ongeag vinnig in om net met die nodigste te help.
In die koffietafel boek is daar ook inligting oor waar die lang besems is.
Ek hoop dit help vir wanneer julle weer Kom kuier.
Vriendelike groete, Lené
Marius S - Okt 2020
Gemiddeld
Baie aangenaam gewees!
Christiaan F - Okt 2020
Gemiddeld
Altyd amazing.
Kim B - Sep 2020
Gemiddeld
Really amazing and clean place!
Cherise N - Sep 2020
Gemiddeld
Heerlike blyplek en waarde vir jou geld.
Antoinette E - Sep 2020
Gemiddeld
Gemak en mooi.
Anesca L - Sep 2020
Gemiddeld
Heerlike gekuier, sal La Bri sterk aanbeveel!
Josua V - Sep 2020
Gemiddeld
Laaste twee dae van wittebrood die moeite werd.
Corli B - Sep 2020
Gemiddeld
Baie lekker gekuier en dit vreeslik geniet.
Pierre B - Sep 2020
Gemiddeld
Vriendelike verwelkoming en diens van Lené ontvang.
Mojaesi P - Sep 2020
Gemiddeld
Awesome.
Ronel B - Sep 2020
Gemiddeld
Uitsonderlike verblyf, geen klagtes, heerlik gekuier.
Annelise N - Sep 2020
Gemiddeld
Was wonderlik!
Maria S - Sep 2020
Gemiddeld
Ek en my man was vir 'n naweek by La Bri Self-Catering.
Shani D - Aug 2020
Gemiddeld
Heerlik gekuier. Daar is alles wat nodig is en naby aan alles. Sal dit vir seker aanbeveel!
Mariette J - Aug 2020
Gemiddeld
Baie netjies, skoon, stil met alles wat jy nodig het.
Gawie H - Aug 2020
Gemiddeld
Baie lekker!
Elsabe R - Aug 2020
Gemiddeld
Uitstekende waarde vir geld.
Melvena V - Mrt 2020
Gemiddeld
Skoon, netjies en alles wat jy nodig het!
Leon H - Feb 2020
Gemiddeld
Perfek.
Riaan V - Jan 2020
Gemiddeld
Goed ingerig en alles wat mens nodig het.
Erika J - Jan 2020
Gemiddeld
Ongelooflike netjies veilige gemaklike verblyf goed geleë in Clarens. Sal graag weer by La Bri wil oorbly.
Lees meerLa Bri Self-Catering's terugvoer
Hi Erika,
Baie dankie vir die mooi terugvoer.
Ons hoop julle kom kuier sommer gou weer.
Vriendelike groete, Lené.
Betsie E - Jan 2020
Gemiddeld
Pragtige huisie. Baie skoon en netjies.
René T - Jan 2020
Gemiddeld
Wat 'n plesier om in so mooi plek te kan bly.
Tracey P - Des 2019
Gemiddeld
Gemaklik en aangenaam.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Comfortable and enjoyable.
Clean with more than enough comfort. Had a good couple of days and will book again.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Annaline C - Des 2019
Gemiddeld
Fantasties.
Clifford P - Des 2019
Gemiddeld
Stylishly modern with an amazing view.
Lees meerAndre N - Nov 2019
Gemiddeld
Loved it.
Annalie N - Nov 2019
Gemiddeld
Baie aangenaam en skoon, goeie ligging.
Louis V - Nov 2019
Gemiddeld
Heerlik.
Ida K - Okt 2019
Gemiddeld
Baie rustig en goed ingerig. Lieflike plek.
Andre N - Okt 2019
Gemiddeld
Pragtig en skoon.
La Bri Self-Catering's terugvoer
Hi André,
Dankie vir die mooi kompliment.
Ek vra om verskoning dat ek jul nie persoonlik kon ontvang nie. Ek stuur spesifiek die sms wat u ontvang het met die aanwysings en vra vir 'n ETA dat ons ons gaste kan verwelkom. Ongelukkig het ek geen terugvoer van u gekry nie. Dit is hoekom ons 'n gerieflike self-checkin sisteem het, spesifiek ook vir gaste wat na-ure inkom soos in hierdie geval.
Hoop om daar te wees as julle weer kom kuier!
Vriendelike groete,
Lené
Juan L - Sep 2019
Gemiddeld
Een van die beste selfsorgplekke waar ons nog gebly het.
Japie M - Sep 2019
Gemiddeld
Het beslis 'n aangename ervaring gehad.
Andelene S - Sep 2019
Gemiddeld
Baie lekker gewees.
Abrie E - Aug 2019
Gemiddeld
Baie lekker gebly, skoon en netjies.
Kobus B - Jul 2019
Gemiddeld
Goed ingerig en lekker gebly.
Sydney A - Jul 2019
Gemiddeld
Lovely place, great value.
Chris K - Jul 2019
Gemiddeld
Snoesig lekker.
Dirk V - Jul 2019
Gemiddeld
Te kort, maar het heerlik daar gebly. Baie dankie.
Wolfgang W - Jul 2019
Gemiddeld
Slegs een nag oorgebly. La Bri is 'n baie netjiese gerieflike gastehuis.
Rita B - Jun 2019
Gemiddeld
Absolutely wonderful establishment. Was a pity I only could stay one night.
Tanja F - Jun 2019
Gemiddeld
Uiters aangenaam en snoesig!
James B - Jun 2019
Gemiddeld
Home sweet home.
Tshegofatso R - Mei 2019
Gemiddeld
Professionalizim
Tarien W - Mei 2019
Gemiddeld
Fantasties.
Cecilia E - Mei 2019
Gemiddeld
Dit was voorwaar heerlik om in so 'n pragtige, goed toegeruste eenheid te kon bly.
Marleze B - Mei 2019
Gemiddeld
Veilig, netjies, baie behulpsaam en perfek geleë.
Jean-pierre H - Apr 2019
Gemiddeld
Uitstekend!
Elaine V - Apr 2019
Gemiddeld
Baie netjies en gesellig.
Magda D - Feb 2019
Gemiddeld
Netjies en rustig. Goed toegerus.
Gerhardus C - Jan 2019
Gemiddeld
Baie nice, dankie.
Me V - Jan 2019
Gemiddeld
Heerlik ontspannend met mooi uitsig.
Shannon M - Jan 2019
Gemiddeld
Very comfortable.
Erich N - Jan 2019
Gemiddeld
Heerlike akkommodasie.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Great accommodation.
Very impressed with the accommodation. Very clean, modern, and well equipped chalet. Will certainly book again if we plan a trip to Clarens.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Simone H - Des 2018
Gemiddeld
Mind blowing service.
Belinda T - Des 2018
Gemiddeld
Pragtige plekkie en definitief sal ek dit aanbeveel.
Inge K - Des 2018
Gemiddeld
Regtig waarde vir geld!
Charmaine D - Nov 2018
Gemiddeld
Fantastiese plekkie vir verblyf.
Mariaan T - Nov 2018
Gemiddeld
Simply the best!
Idonette B - Nov 2018
Gemiddeld
Was baie lekker!
Tanja D - Nov 2018
Gemiddeld
Ruim, netjies en baie gerieflik.
Martin W - Okt 2018
Gemiddeld
Wonderlike skoon en netjiese eenheid.
Johan W - Sep 2018
Gemiddeld
Awesome.
Harry D - Sep 2018
Gemiddeld
Heerlik!
Tielman S - Sep 2018
Gemiddeld
Enjoyed my stay @ La Bri.
Anne-lize K - Sep 2018
Gemiddeld
Dit was wonderlik!
Theo V - Sep 2018
Gemiddeld
Ruim en naby alles.
Mike N - Sep 2018
Gemiddeld
Clean, safe, close to the square, very pleasant stay!
Naomi S - Sep 2018
Gemiddeld
Uitstekend!
Susan B - Aug 2018
Gemiddeld
Skoon, netjies en smaakvol.
Jan B - Jul 2018
Gemiddeld
Fantasties!
Stephanie V - Jul 2018
Gemiddeld
Netjies, baie gerieflike beddens met kwaliteit matrasse.
Andre P - Jul 2018
Gemiddeld
Baie aangenaam.
David S - Jul 2018
Gemiddeld
Lieflik.
Janka G - Jul 2018
Gemiddeld
Baie gerieflik.
Dirk S - Jul 2018
Gemiddeld
Asemrowend.
Lizane Z - Jul 2018
Gemiddeld
Stunning!
Leoni H - Jul 2018
Gemiddeld
Keurig, netjies, stylvol ingerig.
Craig S - Jun 2018
Gemiddeld
Ideale plek vir 'n naweek.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Ideal place to stay for a weekend away.
We dealt with Lené from La-Bri, who followed up regularly to make sure were cared for. Upon arrival, the heaters were on and we were made to feel instantly at home. The little flatlet was clean and neat. The fireplace was cleaned out daily and the staff were friendly. I would really recommend this to anyone looking for a place to stay in Clarens.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Eliska S - Jun 2018
Gemiddeld
Wat 'n pragtige plek en gerieflik geleë.
Ron K - Jun 2018
Gemiddeld
Dit was 'n baie lekker naweek. Dankie vir die gasvryheid.
Riette D - Jun 2018
Gemiddeld
Lekker rustig.
Jacques C - Mei 2018
Gemiddeld
Baie netjiese, skoon eenheid, met mooi uitsig op berge.
Sanet V - Apr 2018
Gemiddeld
Perfekte verblyf in 'n pragtige dorpie.
Naledi M - Apr 2018
Gemiddeld
The place was nice.
Kiewiet S - Apr 2018
Gemiddeld
Uitstekend.
Marie V - Apr 2018
Gemiddeld
Gemaklik, ruim en skoon en naby aan die dorpie.
Theo K - Mrt 2018
Gemiddeld
Uitstekend en groot waarde vir geld.
Christo F - Mrt 2018
Gemiddeld
Dit is elke keer 'n wonderlike ervaring.
Barbara S - Mrt 2018
Gemiddeld
Lekker.
Shaun N - Mrt 2018
Gemiddeld
Skoon en netjies.
Ulrich V - Feb 2018
Gemiddeld
Baie netjies, skoon en ruim en goeie waarde vir geld.
Marius V - Feb 2018
Gemiddeld
Het 'n wonderlike, gerieflike ervaring gehad om te oornag by La Bri.
Amanda H - Feb 2018
Gemiddeld
Dit was ongelooflik lekke, baie skoon en netjies.
Mariaan T - Jan 2018
Gemiddeld
Waarde vir geld. Gerieflik.
Christo D - Jan 2018
Gemiddeld
Kan La Bri aanbeveel, ongelooflik lekker en waarde vir geld.
Alan K - Jan 2018
Gemiddeld
Awesome.
Dean D - Jan 2018
Gemiddeld
Baie mooi uitsig met alle geriewe soos benodig en baie netjies.
Jason B - Des 2017
Gemiddeld
Awesome stay!
Adriaan N - Des 2017
Gemiddeld
Skoon en netjies, baie styl oprit, nie vir lae motors nie. Bietjie aan die duur kant.
Louw C - Des 2017
Gemiddeld
Value for money.