La Cabina 404

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 20 % af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 24 Okt 2019 tot 14 Des 2019.

Beskrywing

La Cabina 404 is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in Bloubergstrand. Die woonstel bied 'n uitsig op Tafelberg en is die ideale bestemmings vir gaste wat Kaapstad en die omliggende area wil besoek. Die goue strand is ideaal vir watersport, soos seilplankry en vlieërbranderry, en ander doendinge sluit vierwielmotorfietsry, voetslaan, winkels en restaurante in die omgewing in.

Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea in. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die sitarea het 'n gemaklike bank en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die balkon bied 'n uitsig op Tafelberg en oor die Atlantiese Oseaan.

Slaapplek

'n Bespreking by La Cabina 404 sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na La Cabina 404 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 026 R821 per nag (plek vir 2)

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 24 Okt 2019 tot 14 Des 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za