LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by La Campagna Olive Estate | LekkeSlaap
+75

La Campagna Olive Estate

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 30 Sep 2020 tot 30 Nov 2020.

  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 63 Sussenvale, Vanaf die R101, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 R990 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

La Campagna Olive Estate is op 'n olyflandgoed in Limpopo in die hartjie van die Waterberg. Dit bied selfsorgverblyf net 15 km van Bela-Bela af.

Verblyf word in netjiese chalets met slaapplek vir 2 tot 6 gaste aangebied. Die chalets het gemaklike beddens en elke chalet het 'n privaat badkamer met 'n stort of bad en 'n toilet.

Elke chalet het ook 'n kombuis met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan in die privaat sitkamer met 'n TV met DStv ontspan. Die chalets het ook alarmstelsels en braai-areas.

The Olive Branch, The Fleshly Olive en The Olive Tree het elkeen 'n privaat Jacuzzi vir ekstra bederf.

Gaste kan in die groot soutwaterswembad afkoel of in die grasdak-area 'n skemerkelkie geniet terwyl die kinders by die speelarea speel. 'n Lapa en boma is beskikbaar vir klein funksies en 'n tent kan vir groter funksies opgeslaan word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 13 resensies vir La Campagna Olive Estate
Netheid
4.4/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Erfdeel 63 Sussenvale, Vanaf die R101, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Gaste dink La Campagna Olive Estate het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 100
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
was R1 100
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 63 Sussenvale, Vanaf die R101, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOvvKpxPqjZzbL4ahOfZmfbdUGJ3Ji1Dj5Ye3YCLlSPMQFicK8o?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 100, nou Vanaf R990  per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 Plot 63 Sussenvale Off the R101 0510 Limpopo 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -24.794356200135 28.334830069562
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!