Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Caribe 55

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Corlia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 75

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 56 resensies vir La Caribe 55
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Kenneth Reagen R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kenneth Reagen R
Saam met vriende

N plek vir rejuvination.

Uitstekende verblyf vir familie, gerieflik rustige mooi skoon die naam Paradys werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina F
Gesin met tieners

Awesome vakansie gewees en kinders het dit baie geniet.

Uitstekende verblyf, het ons vakansie verskriklik baie geniet. Janine het ons vriendelik verwelkom. Eenheid het alles wat jy nodig het en is ideaal geleë. Naby al die bekende plekke en so baie om te doen. Love die Marina en het die roeibootjie baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petula W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petula W
Saam met vriende

Het baie lekker tyd gehad. Baie mooi. Stil en rustig. Verblyf gerieflik.

Ons het baie lekker gebly. Alles gerieflik en netjies. Wat jy nodig het is daar. Sal enige tyd weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronita B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ronita B
Gesin met klein kinders

Die woonstel, eienaar en ligging is goed.

Die dienste van die agente en skoonmakers, nie so goed nie. Daar was geen 'grid' vir die braaier nie, geen besem en nie behoorlik skoongemaak nie. Die banke se kussings en komberse bo-op was vuil en braaitang, messe en vurke ens ook vuil in die laaie. Die agent se kommentaar op ons kommentaar was ook nie waardeer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tenspyte van stormweer het ons baie lekker gekuier. Kon ongelukkig nie op kanale vaar nie as gevolg van storm.

Uitstekende diens vanaf LekkeSlaap en eiendomsagent. Ongelukkig kon ons nie houtvuur maak nie. Net houtskoolvure word toegelaat waar ons gebly het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Caribe 55 se terugvoer

Beste Henry
Bly dat julle lekker gekuier het ten spyte van die storm. Julle sal weer vir ons moet kom kuier as die weet beter is.
Nogmaals dankie vir julle ondersteuning.

La Caribe 55
Allan H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Allan H
Gesin met klein kinders

A great surprise!

La Caribe 55 at Marina Martinique was a great surprise as we had been to Jeffreys several times before and did not know about this great place for a family breakaway. We are from Cape Town and are spoiled with many great and pristine places to go for family holidays. This is an excellent place to relax. We were also a bit surprised by the Tokyo Sexwale Township that one has to travel through in order to get to the Marina. I would recommend travelers to be cautious when traveling particularly at night.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker eenheid, goed toegerus.

Die voordeur kort aandag, maak baie moeilik toe. Die braaier was teleurstellend, braai oppervlakte en roosters was in swak toestand. Beurtkrag bly 'n frustrasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Caribe 55 se terugvoer

Hi Chris
Dankie vir jou terugvoering. Ten opsigte van beurtkrag het ons ’n UPS op die fibre modem. Dus, het gaste internet tydens beurtkrag. Ons het ook 4 ligte met batterye.
Daar is ook ’n gas stofie beskikbaar.
Groete,

La Caribe 55
Colette V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreeslik lekker en gemaklik!

Eenheid was pragtig skoon en daar was alles wat ons nodig gehad het. Ons het die stoep geniet op die kanaal. Ook baie veilig in die Marina. Lekker stapplek en fietsryplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Caribe 55 se terugvoer

Collette,
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons is bly julle het lekker gekuier.

La Caribe 55
Cuan O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cuan O
Gesin met tieners

Absolutely amazing!

We really enjoyed our stay. Everything was perfect! Being right on the water was incredible and my children loved being able to jump right in and have a swim or a paddle. Thank you very much for allowing us to stay. See you next year!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Caribe 55 se terugvoer

Cuan,
We are so glad that you enjoyed your stay. We look forward to your next booking.

La Caribe 55
Rashida C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rashida C
Gesin met tieners

The perfect getaway.

Place is a bit hot at night, any guest would appreciate a fan or two.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Caribe 55 se terugvoer

Rashida,
We always appreciate feedback from our guests. We hope to see you again soon in the cooler months.

La Caribe 55
Anna-marie E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf op die water!

Baie lekker gebly. Verlief op Jeffreysbaai en gaan beslis gou weer kom kuier. Sal hou daarvan dat die byplek gediens kan word en dat daar dalk 'n lig of twee kan wees indien daar load shedding is. Maar, dit vat niks weg van heerlike verblyf nie. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Caribe 55 se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering. Ons sal bietjie aandag gee aan die ligte situasie tydens beurtkrag. Sien julle gou weer.

La Caribe 55
Edward G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward G
Gesin met tieners

Fantasties en lekker rustig.

Dit is so 'n lekker vakansie as jy elke dag so op die water wakker word!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Caribe 55 se terugvoer

So bly julle het dit geniet. Daardie uitsig is inderdaad die moeite werd.
Sien julle gou weer. Daar is 'n lekker klomp lang naweke vir dié jaar.

La Caribe 55
Kristina R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristina R
Saam met vriende

It was the best weekend ever! We had so much fun, would do it all over again!

Janine was a wonderful and very accommodating host. We absolutely loved every second of this trip!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Caribe 55 se terugvoer

So glad that you had a great time. See you again soon.

La Caribe 55
Dot S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dot S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Dit was vir ons wonderlik om daar te gebly het. Het heerlik gekuier en sal dit definitief aanbeveel. Sal weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Caribe 55 se terugvoer

Baie dankie dat julle La Caribe 55 gekies het vir julle verblyf. Ons sien uit dat julle weer kom kuier.

La Caribe 55
Allen L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allen L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and friendly.

Lovely destination. Recommend to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Caribe 55 se terugvoer

Thank you Allen, for recommending us. Much appreciated.

La Caribe 55
Ivan H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan H
Gesin met tieners

Idillic.

Beautiful and very relaxing weekend. Will definitely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Caribe 55 se terugvoer

Thank you Ivan. We look forward to hosting you again.

La Caribe 55
Zelna G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zelna G
Saam met vriende

It was a very relax stay and the apartment was nice.

We were very satisfied with our stay, however for R1200 a day I do feel the towels should have been a little softer. I could only pad me down after showering. The water didn't drain quick enough in the shower and I had to clean it every time after showering. Other than the bathroom everything else was very satisfying. The agent gave us great service. I will definitely recommend it to others. I even have a booking for December.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Caribe 55 se terugvoer

Hi Zelna, thank you for your honest feedback. We have upgraded the towels and attended to the shower. Please book with us again soon.

La Caribe 55
Pamela S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pamela S
Gesin met tieners

Relaxing and great stay.

The apartment and the location was lovely. Being by the water was relaxing and tranquil. Being able to use the canoe and enjoy the marina was a bonus (but the canoe does need some tlc, we saw a hole at the back which we reported). The apartment was tidy and welcoming on arrival. There is room for improvement on the following, the cleanliness of the kitchen utensils were not washed properly, some items were dirty and had to be washed before we could use them. The oven is grimy and needs a good clean. The shower tiles had some mould and could be cleaned better or even replaced as it is looking old. The couch was a bit unpractical as it kept on sliding off the base, perhaps add ties to the back. The pillow cases were clean but had stains on them. Overall we enjoyed our stay and had a great time. If some of those small things are taken care of, it would have been 5 stars all round.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Eienaar het nie eens geweet ons kom nie. Ons moet toe in die warm hitte vir 'n halfuur sit en wag sodat hul die plek kan voorberei vir ons. Nadat ek laat weet het ons sal 15h00 uur inklok.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Caribe 55 se terugvoer

Sonja dankie vir jou terugvoer. Ons strewe daarna om ons diens te verbeter en ons hoop om jul wel weer in die toekoms te sien.

La Caribe 55
Johan E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Sitkamermeubels egter totaal onprakties veral as weer sleg is. Die bank is baie ongemaklik en onbruikbaar. Daar is sleg een kussing wat blyk nie te pas nie en gedurig af te val as jy poog om daarop te sit. Sal aanbeveel dat 'n nuwe bank dringend oorweeg word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tian E - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tian E

Awesome

Nice, clean, great views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Caribe 55 se terugvoer

Thanks Tian. Short and sweet, just what we need.

La Caribe 55
Adri T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri T
Gesin met tieners

Pragtige uitsig en baie rustig.

Ons ontvangs was baie vriendelik. Die eenheid is baie gerieflik, pragtige uitsig en baie rustige atmosfeer. Ons het baie lekker gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Caribe 55 se terugvoer

Adri,
Dankie dat jul La Caribe 55 gekies het vir julle akkommodasie en dankie vir die positiewe terugvoer.
Dankie ook dat julle die eenheid so netjies agtergelaat het.
Ons hoop ons sien julle spoedig weer.

La Caribe 55
Jennifer P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer P
Saam met vriende

Fantastic weekend.

The Serenity and view was perfect. Will most definitely return. Loved every minute to hear seagulls, life around the Marina, with spectacular sunset. Absolute bliss.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Caribe 55 se terugvoer

It was an absolute pleasure to have you as our guests. See you again soon.

La Caribe 55
Helna S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, gerieflike wegbreek.

Ons het absoluut heerlik gebly. Die reëlings deur Janine was puik, die plek was silwerskoon en besonder goed toegerus. Uitsig is pragtig en omgewing rustig en veilig. Ten spyte van nat, winderige weer het ons 'n onvergeetlike naweek gehad. Jammer ons kon nie gaan roei nie - volgende keer dalk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Caribe 55 se terugvoer

Dankie Helna dat jul La Caribe 55 gekies het. Ons hoop jul kan die kano volgende keer uit toets. Die wag sal die moeite werd wees.

La Caribe 55
Sarie B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie B
Gesin met klein kinders

Ek het baie lekker gekuier. Alles was netjies en skoon toe ek daar aankom. Die agent was baie vriendelik.

La Caribe is baie sentraal geleë naby vir al die aktiwiteite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Caribe 55 se terugvoer

Sarie,
Baie dankie vir jul terugvoering oor netheid en vriendelikheid.
Ons hoop om julle spoedig weer te sien.
Groete,
Corlia

La Caribe 55
Samantha S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike naweek!

Ons het ons verblyf verskriklik geniet en sal definitief weer hier bespreek in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Caribe 55 se terugvoer

Samantha
Dankie vir jou terugvoering. Ons hoop ons sien julle weer spoedig.
Groete
Corlia

La Caribe 55
Beulah G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Beulah G
Gesin met tieners

Awesome venue.

Braai area rusted and rundown, linen stained, unwashed pillows stinky, crockery dirty, lampshades dusty, doors struggle to close and the bathroom light wasn't working all of our stays.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Caribe 55 se terugvoer

Beulah
Thank you for your review
Kind regards
Corlia

La Caribe 55
Stefan S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan S
Gesin met tieners

Baie mooi en rustig met die see om die draai. Perfek.

Sal beslis weer besoek. Baie veilig. Regte plek om te gaan ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Caribe 55 se terugvoer

Stefan,
Thank you so much for booking with us.
Hope to see you again soon.
Regards

La Caribe 55
Gert G - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Panoramic view in a relaxed environment that is great value for money.

Panoramic view in a relaxed environment that is great value for money. We truly enjoyed our stay at La Caribe 55.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Caribe 55 se terugvoer

Hannis, thank you for your awesome review.
I am so glad you enjoyed all the unit has to offer.
We hope to see you again soon.

La Caribe 55
Lizelle D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig in 'n pragtige kusdorpie.

Ons sal definitief weer na La Caribe 55 gaan. Plek is netjies met alles tot jou beskikking. Die uitsig oor die kanaal is asemrowend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Caribe 55 se terugvoer

Lizelle,
So bly julle het dit geniet en ja die uitsig is 'n groot bederf en heerlik om soggens wakker te word en mense te sien verby roei.
Hoop ons sien julle gou weer.
Groete

La Caribe 55
Nicol H - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicol H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en netjiese akkommodasie.

Genotvol en mens voel veilig met die toegangbeheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Caribe 55 se terugvoer

Nicol, baie dankie vir julle resensie.
Ons is dankbaar vir julle ondersteuning en die feit dat julle ons eenheid gekies het.

La Caribe 55
Hannelie W - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging. Alles wat jy benodig en meer beskikbaar tuis en binne 10 minute per voertuig.

Sal weer besoek. Was regtig 'n aangename ervaring met geen probleme. Rustigheid wat 'n mens op jou vakansie geniet en waardeer. Op die water met pragtige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Caribe 55 se terugvoer

Ruben,
Dankie vir julle bespreking, en altyd lekker om terugvoering van ons gaste te kry.
Hoop ons sien julle spoedig weer!

La Caribe 55
Karen S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S
Gesin met tieners

Fantastic place to stay, very neat and tidy - Thank you

Fantastic place to stay. Accommodation very neat and clean and has everything one requires for a relaxing holiday. The canoe was an extra bonus, that we really enjoyed. Beds were very comfortable and the view to the outside great. Would really recommend this holiday accommodation, as one can just relax here. What you see on internet photos is really what you get.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Caribe 55 se terugvoer

Karen,
We are so glad that you enjoyed your stay and thank you for leaving the unit so neat and tidy and all in place. See you again in 2020.

La Caribe 55
Gionne G - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gionne G

Ultimate relaxation.

Peaceful, just the ultimate destination to switch off and relax. Well equipped and clean. LA Caribe 55 ticked all the boxes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Caribe 55 se terugvoer

Thank you Gionne for booking with us for the 2nd time round. So glad you enjoyed your stay. Regards

La Caribe 55
Annelise D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier. Was 'n heerlike wegbreek.

Dit is 'n baie netjiese plekkie. Sal dit definitief weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Caribe 55 se terugvoer

Ons waardeer jul bespreking en ons is so bly julle het lekker gekuier!

La Caribe 55
Maud B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maud B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek om te wees.

La Caribe 55 is 'n woonstel binne die veilige, skoon en rustige Marina Martinigue. Die woonstel is mooi skoon en goed toegerus. Ons sal definitief weer hier gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Caribe 55 se terugvoer

Dankie vir die voorreg dat julle ons eenheid gekies het! Baie dankie ook dat julle alles so netjies agtergelaat het.
Ons sien baie uit daarna om julle weer by ons te huisves.
Groete

La Caribe 55
Michelle N - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en lekker gewees!

La Caribe 55 is 'n baie netjiese en veilige plekkie. Dit is ongelooflik mooi en rustig. Ons het elke oomblik geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Caribe 55 se terugvoer

Dit was vir ons 'n voorreg dat julle ons verblyf gekies het. Hoop ons sien julle gou weer.

La Caribe 55
Hazel C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hazel C
Saam met vriende

Dit was ongelooflik.

Dit was wonderlik, sal enige een aanbeveel om daar te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Caribe 55 se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer u terugvoer.
Dankie dat u die eenheid so netjies gelaat het.
Ons hoop ons sien u spoedig weer.
Groete

La Caribe 55
Corne V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V
Gesin met klein kinders

Dit was net wat ons gesoek het vir my en my familie.

Die verblyf was presies wat ons gesoek het vir ons familie naweek. Lekker braai-area en stoep, plus dek-area. Ons sal definitief weer kom kuier by La Caribe 55!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Caribe 55 se terugvoer

Eerstens, baie dankie dat julle La Caribe 55 gekies het vir julle verblyf! Ons is bly julle het dit geniet en ons sien uit daarna om julle spoedig weer te huisves.

La Caribe 55
Nadia T - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia T
Gesin met tieners

Absolutely amazing.

We thoroughly enjoyed a tranquil weekend. Unit was well equipped, neat and modern. Spectacular views. All round excellent service. Highly recommended.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was amazing.

Ons het 'n baie rustige naweek geniet. Eenheid was goed toegerus, netjies en modern. Pargtige uitsigte. Goeie diens. Word aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Caribe 55 se terugvoer

Good day Nadia,

So glad you enjoyed your stay!

La Caribe 55
Zenda B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zenda B
Gesin met tieners

Ongelooflik lekker.

Ons ontvangs deur Janine was baie vriendelik en behulpsaam. Ons verblyf was netjies, skoon en baie mooi, goed toegeruste eenheid en baie ekstra klein goetertjies om ons welkom te laat voel. Ek het reeds al aan al my vriende en familie die foto's gestuur van hoe lekker ons vakansie gehou het. So, ja, ek sal definitief die plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Caribe 55 se terugvoer

Baie dankie vir julle resensie. Ons is bly julle het die vakansie geniet!

La Caribe 55
Mona M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mona M
Gesin met tieners

Fantasties.

Die enigste negatiewe kommentaar wat ek het, is dat 'n mens deur 'n baie slegte area moet ry om tot daar te kom, maar binne die marina is dit ontsettend veilig, baie mooi en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudi S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudi S
Gesin met tieners

Stil en rustig by die see.

Klein en kompak met alles wat jy nodig het. Pragtige uitsig oor die waterweg. Die kinders kan veilig in die sekuriteitskompleks rondbeweeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Caribe 55 se terugvoer

Baie dankie vir jul bespreking en dat jul die eenheid so netjies agter gelaat het.
Hoop ons sien julle spoedig weer.

La Caribe 55
Mecus S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mecus S
Gesin met klein kinders

Ons het dit terdeë geniet.

Baie veilig en baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Caribe 55 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.
Ons hoop om julle gou weer te sien.

La Caribe 55
Rika S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika S
Gesin met tieners

Gemaklik, skoon en gerieflik.

Ek was beïndruk met die lekker vars reuk toe ons instap en die moeite met klein goedjies soos koffie sakkies, suiker, bederf-dingetjie en die seep en lugverfrisser in badkamer. Selfs hout en vuurhoudjies. Dit is die kleiner detail wat my weer sal laat bespreek. Baie dankie - ons het dit vreeslik geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Caribe 55 se terugvoer

Baie dankie, dit is lekker om te hoor dat die klein goedjies wel waardeer word. Ons is bly julle het dit geniet en dat julle lekker gekuier het. Ons hoop om julle gou weer te sien.

La Caribe 55
Derek H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent, great stay, want to go again soon.

Had a great time. Excellent facility and great location. Peaceful and good value for money.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekend, wonderlike verblyf, wil weer gaan.

Het 'n heerlike kuiertjie gehad. Uitstekende geriewe en wonderlike ligging. Rustig en goeie waarde vir geld.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Caribe 55 se terugvoer

Awesome. Thank you for your review. We hope to see you again soon.

La Caribe 55
Jana G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oase in Jeffreys.

Ons was 20 jaar gelede in Jeffreysbaai en was geskok om die verval van die middedorp en strate te sien. La Caribe en Marina Martenique was 'n oase in die "verval" en regtig een van die beste eenhede wat ons nog langs die kus in Suid-Afrika gehuur het. Janine, die dame wat jou ontvang, is baie behulpsaam en effektief. Ons het aan 'n swembyeenkoms in die marina deelgeneem en sy het gereël met die skoonmaker dat ons eers kan kom stort reeds ná uitkloktyd. Dit is ontsettend baie waardeer. Ons kan La Caribe met groot vrymoedigheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Caribe 55 se terugvoer

Dankie dat jul ons eenheid gekies het uit al die beskikbare eenhede. Dit was regtig vir ons 'n voorreg.
Hoop jy kom gou weer deelneem aan 'n swembyeenkoms. Dankie ook dat jul die eenheid so netjies agtergelaat het.

La Caribe 55
Danie G - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie G
Gesin met klein kinders

Wonderlik.

Baie dankie aan Janine vir die verwelkoming, baie behulpsaam en provisioneel. Kinders kan reg voor jou swem en kano. Woonstel is goed toegerus met alles wat jy nodig het en estate baie veilig. Het dit baie geniet en sal weer terugkom. Baie goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Caribe 55 se terugvoer

Dankie dat julle ons eenheid gekies het vir julle naweek wegbreek en vir die positiewe terugvoer.
Ons waardeer dit baie. Sien julle gou weer.

La Caribe 55
Moya C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moya C
Gesin met tieners

Absoluut wonderlik en ons sal definitief weer gaan!

Alles rondom ons verblyf was wonderlik. Ons het baie daarvan gehou dat Corlia persoonlik met ons kontak gemaak het en ons 'n veilige reis toegewens het en om uit te vind om alles reg is. Janine wat ons ontvang het was so vriendelik en behulpsaam en dit was fantasties dat die eenheid gedurende ons verblyf skoongemaak is. Alles binne-in die eenheid was van goeie kwaliteit, smaakvol en goed deurdink. My tiener kinders het selfs gevra of dit ons jaarlikse "go-to" plek kan word. Dit was so wonderlik dat die eenheid op die grondvloer is met direkte toegang tot die kanaal. Ek moet sê, dit sou nie dieselfde gewees het andersins nie. Dit was heerlik om toegang tot die kano te hê. Dit het vir ure se pret gesorg, veral vir tieners wat vinnig verveeld raak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Caribe 55 se terugvoer

Wat 'n voorreg om so 'n positiewe terugvoer te kry van julle gesin. Dit was heerlik om julle te hê as gaste.
Van die heel eerste navraag was alles positief en deeglik, deposito betaal en dankie dat julle heeltyd met ons in kontak was.
Dankie ook dat julle die eenheid so netjies agtergelaat het. Dit was 'n voorreg om julle as gaste te hê en ons hoop ons sien julle spoedig weer by La Caribe 55.

La Caribe 55
Muriel G - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muriel G
Saam met vriende

Awesome.

Awesome place, awesome weekend. The apartment has excellent wind coverage too. Will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Caribe 55 se terugvoer

Thank you so much for your positive review. Always great to get feedback from our guests. We hope to see you back soon.

La Caribe 55
Lindsay M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lindsay M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties en lekkerste.

Ons het dit so baie geniet. Die uitsig as jy braai is ontspannend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Caribe 55 se terugvoer

Julle kommunikasie was deeglik en julle aankoms presies op tyd soos bespreek. Julle het die eenheid so netjies agter gelaat.
Nogmaals dankie dat julle ons gekies het vir julle verblyf. Ons waardeer dit.

La Caribe 55
Johan V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Dit was heerlik en rustig daar.

Ons het 'n warm ontvangs gehad. Het dadelik tuis gevoel. Alles was skoon en netjies en ons is ook ingelig oor plekke om te besoek en aanwysings is ook aan ons gestuur. Voortdurende kommunikasie vanaf datum van bespreking was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Caribe 55 se terugvoer

Baie dankie dat julle ons eenheid gekies het. Julle was uitstekende gaste en ons hoop om julle gou weer te sien!

La Caribe 55
Etienne K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en mooi.

Dit is 'n baie lekker en baie mooi plek. Ons sal weer gaan kuier, 5 ster!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Caribe 55 se terugvoer

Baie dankie dat julle die eenheid so netjies agtergelaat het.

La Caribe 55
Stephen S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen S
Gesin met klein kinders

Aangenaam en ontspannend.

Lekker verblyf. Eenheid kort miskien bietjie TLC.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Caribe 55 se terugvoer

Beste Stephen,

Baie dankie. Die eenheid is pas toegerus met 'n splinternuwe 2-sitplek kanoe, nuwe stoofplate, nuwe blindings, nuwe Primwood buite bank en die sitkamer se bank is toegerus met 'n nuwe sitplek.

Ons hoop ons sien jou gou weer sodat jy die verbetering kan geniet.

Groete,
Corlia

La Caribe 55
Lizan W - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizan W
Gesin met klein kinders

Baie oulike plekkie op die water, rustig en toegerus met als wat mens nodig het.

Ons het baie lekker gebly. Dit is heerlik stil en baie relaxing en die mooiste uitsig oor kanaal. Moderne plekkie toegerus met als wat mens nodig het vir so rustige naweek weg. Baie goeie diens gehad van al die agente betrokke. En als is naby as mens vinnig moet uitgaan na winkels ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Caribe 55 se terugvoer

Ons is baie bly julle het die naweek geniet. Baie dankie dat julle alles so netjies gelos het met julle vertrek. Ons hoop ons sien julle / julle vriende spoedig weer in die toekoms.

La Caribe 55
Tharina P - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina P
Gesin met tieners

Absoluut die moeite werd!

As daar meer sterretjies was verdien La Caribe 55 dit. Absolute heerlike verblyf, die ligging is perfek, die uitsig pragtig en die eenheid het alles wat nodig is en meer. Alles wat nodig is, is in die eenheid en in werkende toestand, gerieflik en gemaklik. Ons het die kano vreeslik geniet, lekker gebraai en ook baie lekker geswem. Ek waardeer die sms 2 dae voor die tyd om my te herinner en kontak nommers te gee en ook die sms na die tyd om seker te maak dat als reg is. Toe ons arriver was Janine binne 5 minute daar om vir ons die sleutels te gee. Doen jouself/man/gesin/kinders 'n guns, bespreek 'n vliegtuigkaartjie, huur 'n kar en gaan ontspan in Jeffreysbaai by La Caribe 55 vir 'n naweek, jy sal terugkeer met nuwe lus vir die lewe. Baie dankie vir 'n heerlike naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Caribe 55 se terugvoer

Tharina,
Baie dankie dat jul La Caribe 55 gekies het uit al die akkomodasie wat beskikbaar is.
Dankie dat jul so mooi na die eenheid gekyk het, vir al die volledige korrespondensie en dat jul die inboek so maklik gemaak het.
Dankie ook dat jul die eenheid so netjies agtergelaat het.
Ons hoop om jul spoedig weer te kan ontvang as gaste.

La Caribe 55
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Domingo-weg, La Caribe 55, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhLvdCr6GU6nqlZrYj26PgTuFSn3TA9to0BHyrYZe2SOj6PpSri?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 56 5 1 5 Domingo Way La Caribe 55, Marina Martinique 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.071020071089 24.915767759085
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem