Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Caribe 58

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 8 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: LaCaribe Eenheid 58, Domingo-weg, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 R1 125 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

La Caribe 58 is 'n selfsorgwoonstel in Marina Martinique in Jeffreysbaai. Dis sowat 2 km vanaf die strand en 'n paar restaurante.

Die woonstel het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede het 'n stapelbed met 'n dubbelbed onder en enkelbed bo. Die badkamer het 'n bad, aparte stort, 'n wasbak en toilet. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof, en 'n wasmasjien.

Die aangrensende oopplan-leefarea het 'n TV vir media-vermaak en lei na 'n balkon met ingeboude braaigeriewe en 'n uitsig oor die soutwaterkanaal en omgewing. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

La Caribe 58 is sowat 3 km vanaf die middedorp met sy surf-winkels, restaurante en ander geriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by La Caribe 58 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tripelstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xTripelstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 44 resensies vir La Caribe 58
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • LaCaribe Eenheid 58, Domingo-weg, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink La Caribe 58 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
R1 250 R1 125
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 250
R1 250 R1 125
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: LaCaribe Eenheid 58, Domingo-weg, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba1868ac21cfd11d23faab7f0e2a59437a89bcf514544a300bf42fc8a04dc70073ca817055e9172b3ed4a530f234dc80ded5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 125 per nag (plek vir 4) 44 5 1 5 LaCaribe Unit 58, Domingo Way Marina Martinique 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.071213304998 24.915772282076