Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Caribe 58

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 44 resensies vir La Caribe 58
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Morne K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike naweek in die Marina.

Baie lekker plek om te gaan ontspan. Skoon en netjies en baie goed toegerus. Alles wat mens nodig het is in die woonstel, pragtige uitsig en lekker kamers en oopplan-kombuis en -leefarea.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nandipha M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nandipha M
Saam met eggenoot / lewensmaat

I enjoyed everything and I was so impressed with the location as well.

It was very attractive, my family is planning to visit again, the view from the balcony was very beautiful. We enjoyed our vacation, thank you La caribe 58, thank you to everybody.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Caribe 58 se terugvoer

Thank you so much for your lovely review. We would live to host you again.

La Caribe 58
Ashley P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Ashley P
Saam met vriende

Het beter diens en algehele skoonheid verwag.

Die eenheid het 'n magdom kokkerotte. Toe ek uitvra daaroor was dit genoem dat die Marina het maar die probleem maar dat daar lanklaas klagtes was. Ek het foto's gestuur, maar die gasvrou kon nie die kokkerotte sien nie. Die skoonmaakdiens het laat weet dat hulle sal ''fumigate'' nadat ons weg is. Ek het gekla oor vuil tandepastahouer. Die houer is net so onder in die kas teruggesit en ons is 'n koppie gegee. Daar word R450 ingesluit in die prys vir skoonmaakfooie, ongelukkig was daar nie een keer skoonmaakdienste in die week wat ons daar gebly het nie. Behalwe toe ek gekla het, daar was niks skoongemaak nie, maar ons is 'n blikkie Raid gegee. Die eenheid het ook 'n tekort aan potte, tupperware en daar is een pan en plastiekopskeplepels wat ombuig as jy opskep. Ek hou regtig nie daarvan om te kla nie en het dit aan die gasvrou ook so oorgedra. Ongelukkig was daar nie een keer op ons ''gecheck'' na die ''skoonmaakdiens'' toe uitgestuur is nie. Is teleurgesteld in die diens en voel dit is nie waarde vir geld nie. Die plek het wel 'n pragtige uitsig, is veilig en lokaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heather F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heather F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very peaceful and serene.

The surroundings are so peaceful. We found ourselves speaking in lower tones.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leche D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leche D
Gesin met klein kinders

Wonderfully relaxed atmosphere, nice place to chill and braai overlooking the canals.

Sunee was a wonderful host; very informative and helpful. The place was clean and has everything needed. It's a nice spot to chill, watch Netflix and braai with the family. Thanks we had a lovely stay and will visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claire C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire C
Saam met vriende

It was lovely for a girls weekend away.

We would've liked wine glasses. The directions could be a little clearer. The Wi-Fi was great to have access to.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annique B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annique B
Gesin met klein kinders

Heerlike woonstel met baie mooi ligging.

Gerieflik, naby strand, mooi lagoon-uitsig. Regte plekkie vir rus en vrede vir jou siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dineo N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dineo N
Saam met vriende

It is a nice place to be with friends and family.

I would like to go back again.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alvin M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alvin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay.

Fantastic views, loved the birdlife, cozy accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Caribe 58 se terugvoer

Thank you kindly for your lovely review Alvin. We would welcome you back anytime.

La Caribe 58
Stephan W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan W
Saam met vriende

Quiet and peaceful.

Would go back anytime I can.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Caribe 58 se terugvoer

Thank you so much for your lovely rating.

La Caribe 58
Kumesh L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kumesh L
Gesin met klein kinders

Amazing scenic view. Sounds of the river and nature.

Allowed us a special request without any additional charges. Suné was very gracious on call for our convenience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Caribe 58 se terugvoer

Thanks for the great review Kumesh! :)

La Caribe 58
Tracey M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey M
Saam met vriende

Awesome

Absolutely stunning place, nice relaxing experience. And the people are very friendly - loved it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Gerhard B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Woonstel is nie op standaard nie.

Woonstel was vuil, venster se blinders is stukkend, badkamer was absoluut afskuwelik vuil. Bed se lankens was nie vars lakens nie, lyk of dit al gebruik was. Banke is deurgesit en vuil, moes kombers oor banke gooi om op te gaan sit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Caribe 58 se terugvoer

Hello Gerhard B
So jammer om te hoor dat jul ongelukkig was oor jul verblyf in December by La Caribe.
Ons het tans die eenheid oorgekoop, so die eenheid is nou onder nuwe eienaarskap. Hoop dat jy La Caribe nog 'n kans sal gee in die toekoms.

La Caribe 58
Chanelle D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Dis net amazing, die uitsig en baie skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Monique C
Gesin met klein kinders

Nice, relaxing place to stay at.

Customer service is also very friendly. I just didn't like the fact that cleaners was standing on top of us while we were busy packing to check out. I would also recommend swimming facilities and boat rides on the premises.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely

If braai facilities are provided , please ensure the braai grids are clean or inform to bring own. Other than that no complaints

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis K - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis K
Gesin met klein kinders

Uitsig 1000.

Baie lekker gekuier vir 2 dae. Maklik en goeie aanwysings om eenheid te vind. Sagste banke, te veel daar aan die slaap geraak. Als wat jy benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amelia K - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike uitsig.

Oulike, goed toegeruste plekkie. Uitsig is wow heel kalm en rustig. Alhoewel parkeerplek nie naby eenhede is nie, was dit veilig. Ons het oornag en meeste van ons reisbagasie was in die kar en veilig. Ons het bietjie gesukkel om die eenhede te kry, maar ek dink hulle behoort bordjies/rigting aanduiders in die parkeerarea te hê vir daai spesifieke blok. Die braai-area was nie baie skoon nie t.o.v. mure ─ kort 'n goeie was of verf. Diens is baie goed. Gasvrou het tydens kragonderbreking kom kyk of als reg is ook met inligting van hoe laat krag sal aankom. Ons het laterig Sondag gearriveer en wou plaaslike restaurante in omgewing besoek, maar hulle was toe teen half vyf en ons wou nie weer dorp toe ry nie. Dis 'n oulike plekkie in 'n goeie omgewing en skep 'n rustige, kalm atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneline M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anneline M
Gesin met tieners

Netjiese veilige blyplek. Het baie lekker vakansie gehou daar.

Ek dink net dit kan dalk bietjie besig wees oor 'n Desember daar, maar as jy hou van mense en 'n gewoel, is dit die plek om te wees. Ons was in Januarie en dit was 'n goeie tyd, nie te besig nie. Blyplek baie oulik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande V
Gesin met tieners

Verblyf fantasies en pragtige uitsig oor die water.

Ek sou La Caribe 58 sterk aanbeveel. Die woonstel is pragtig en die uitsig is ongelooflik mooi. Ons verblyf was heerlik. Baie dankie, sien julle beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize C - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize C
Saam met vriende

Pragtige uitsig!

Baie netjies en skoon! Rustige omgewing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hayley B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hayley B
Gesin met klein kinders

Cozy, comfy and just what is needed.

The house is a perfect fit for a family of 4. Close to everything. Friendly staff. Secure.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gesellig, gemaklik en net wat nodig is.

Die huis is ideaal vir 'n gesin van 4. Naby alles. Vriendelike personeel. Veilig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keriwn L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keriwn L
Gesin met klein kinders

Absolute bliss.

I think 25 characters isn't enough for me to describe our stay. Just book and go see for yourself!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie lekker.

Ek dink nie 25 karakters is genoeg om ons verblyf te beskryf nie. Bespreek en gaan sien vir jouself.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V
Gesin met tieners

Dit was awesome.

Baie mooi en skoon. Pragtige uitsig. Lekker rustig. Ons het heerlik ontspan en gebly. Sal enige tyd weer daar bly. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Norman B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Norman B
Gesin met tieners

Beautiful views, peaceful and a place fit with all the necessary comforts.

Great living space with all the comforts of home. Water pressure a bit low and one of the blankets not fresh. Otherwise, an amazing place to visit! Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita W - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek is pragtig, skoon en netjies.

Dankie vir 'n wonderlike paar dae. Julle plekkie is pragtig en uitsig is beautiful. Als wat jy nodig het vir 'n wegbreek. Sal definitief weer by julle bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise H

Ons verblyf was gerieflik en met n prag uitsig oor die water.

Ons verblyf was rêrig gerieflik als was netjies en skoon behalwe die potte en panne was vol roes. Die woonstel-eenheid het als wat 'n mens nodig het op vakansie. Lekker naby die see en winkels. Die sekuriteit is op en wakker en dis veilig. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Sal vir seker weer die woonstel bespreek met ons volgende vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lario H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lario H
Gesin met tieners

Fabulous, friendly the best stay ever!

I would highly recommend La Caribe 58. Stunning place and the owners even more stunning!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantasties, vriendelik en die beste verblyf ooit!

Ek sou La Caribe 58 sterk aanbeveel. Pragtige plek en die eienaars is selfs meer stunning!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracy L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Idyllically peaceful and neat holiday spot.

Well equipped unit for a relaxing breakaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Mooi woonarea, uitsig oor die lagoon was rustig. Sonondergange asemrowend. Die hele area was net te pragtig. Sal vir seker weer La Caribe besoek, baie vriendelike verwelkoming gehad deur eienaar. Als omtrent die woonarea was pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Donna T - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donna T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die lekkerste en beste ooit.

Die plek was skoon, netjies en fantasties geleë. Alles wat nodig is was daar. Die woonstel is op die water en die uitsig is pragtig. Alles was goed georganiseer en is ons vroeër toegelaat om besit te neem. Dankie Markus en Natasja vir julle vriendelikheid en behulpsaamheid. Ons sal julle beslis weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Berna V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berna V
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Gerieflik en rustig en veilig en pragtige view. Bekostigbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sima H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sima H
Saam met vriende

Nice place to visit.

The only thing that almost turned me off is to be accused of making noise when we were talking. We didn't even play music for that matter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro O - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro O
Gesin met tieners

La Caribe is skoon, netjies en goed toegerus (selfs 'n wasmasjien) en sal ons vir seker weer sien!

Goeie vriendelike en hulpvaardige diens. Goed toegeruste eenheid. Rustig. Genoeg plek om veilig te swem, kano en hardloop binne Marina Martinique. Heerlik gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard W - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Richard W
Gesin met klein kinders

Lekker.

Plek is lekker toegerus. Net jammer vloere was vuil. Gesukkel om plek te kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die naweek baie geniet, met pragtige uitsigte.

Ons het die naweek vreeslik geniet, alhoewel ons van die eienaars versoek het om 11 uur uit te klok het die skoonmaakspan 09:20 daar aangekom en ons herinner ons het tyd tot 10 uur toe. Ons het dadelik opgepak en onwelkom gevoel na dit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V

Regtig waarde vir geld. Pragtige, netjiese plekkie.

Goeie waarde vir geld, pragtig en netjies, lekker rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sias O - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sias O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek geleë

Die Marine is 'n unieke ervaring. Ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernus J - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bernus J
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker met goeie uitsig oor kanaal. Dit het ons as familie gepas en bekostigbaar gewees.

Alhoewel ons baie lekker gebly het en nie fout vind met die verblyf nie sal ek tog 'n paar dinge wil noem. Die trappe op tweede vloer is nogal erg met baie bagasie op en af dra. Die parkering wat nie te naby die wooneenheid is nie. Die eetgerei kan heelwat aangepas word. Plastiese opskeplepels ens. nie van goeie standard en pap. Geen kurktrekker. Maar oor die algemeen baie goed. Sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename, huislike akkommodasie.

Ons was baie beïndruk met absoluut alles in die eenheid - netheid, ligging, prys, huislikheid en selfs die gasvryheid en vriendelikheid van die eienaars wat ons geskakel het om seker te maak ons is gemaklik. Sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luke J - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luke J
Saam met vriende

The apartment is beautiful, awesome location, will definitely go back.

The apartment is awesome. Will definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sesethu L - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sesethu L
Saam met vriende

Beautiful place to relax, a home away from home.

I was worried about safety as we had to drive through a township to get to our destination. My friends and I had a pleasant stay and enjoyed the relaxed environment away from our busy lives. The owners were a text away and made sure we had all we needed. Thank you Natasha.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Raquel V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raquel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing stay and view.

La Caribe 58 is definitely a go to place to breakaway from reality for a bit. Environment is so peaceful and the place was so homey. I was so impressed with the service I received. I would definitely recommend this unit to my family and friends. Home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Caribe 58 se terugvoer

Thanks a lot and we hope to welcome you soon again!

Natasha & Markus

La Caribe 58
Roelf J - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelf J
Besigheidsreis

Was wat ons verwag het.

Plek was netjies en het alles in wat benodig word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 250
R1 250 R1 125
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 250
R1 250 R1 125
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 250
R1 250 R1 125
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: LaCaribe Eenheid 58, Domingo-weg, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba1868ac21cfd11d23faab7f0e2a59437a89bcf514544a300bf42fc8a04dc70073ca817055e9172b3ed4a530f234dc80ded5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 125 per nag (plek vir 4) 44 5 1 5 LaCaribe Unit 58, Domingo Way Marina Martinique 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.071213304998 24.915772282076