La Casa Colina
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Huisreëls
Tariewe geld vir selfsorg.
’n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R4500 word gehef.
Die woonstel word nie skoongemaak nie. Skoonmaakdienste kan teen ’n ekstra koste gereël word.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Rook is verbode in La Casa Colina.
Harde musiek of lawaai word nie toegelaat in die kompleks nie.
Let asb. daarop dat die eenheid via trappe bereik word en dalk nie geskik mag wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs Marine-weg, Thulana Hill 60, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 6