Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Casa Compartida

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Manette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir La Casa Compartida
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Hermann P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hermann P

Ons sal 'n verblyf by La Casa Compartida baie sterk aanbeveel.

Ons het ons verblyf by La Casa Compartida baie geniet as 'n familie van 6 persone. Daar is baie spasie en die kamers en kombuis is goed ingerig met alle nodige geriewe. Die en-suite badkamers is baie gerieflik en die bediende se diens was goed. Veiligheid is goed en die omgewing by San Lameer is baie aanskoulik en die golfbaan is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarie R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie R

Very good, thank you.

It was so lovely and safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Casa Compartida se terugvoer

So pleased you had a great stay. Pleased to let you know that we are installing an inverter so no more power cuts.

La Casa Compartida
Goldie V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Goldie V

Stunning!

Die akkommodasie was uit die boontste rakke. Ons het hierdie huis so geniet! Ek sal vir seker weer hier bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Casa Compartida se terugvoer

Hi Goldie,

Thank you so much for your lovely comments. We are so happy that you enjoyed your stay and we cant wait to welcome you back.

Regards,
Tash

La Casa Compartida
Hennie T - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie T
Gesin met klein kinders

Dit was die beste plek wat ons nog deur LekkeSlaap gehuur het.

Absoluut 'n fantastiese huis vir 'n groot gesinsvakansie. Als wat jy nodig het tot jou beskikking. Sal net graag WiFi wou gehad het en veiligheidsnet vir swembad. Ek sal definitief die huis aanbeveel vir vriende en familie. Kompleet gevoel of ons in een van Mauritius se top golf estates was. Regtig prentjiemooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dewald K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald K
Saam met vriende

Ons het dit baie geniet, en die huis was uitsonderlik.

Ons sal die bestemming aanbeveel vir enige iemand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tersia C - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tersia C
Gesin met klein kinders

Lovely open plan villa for entertaining.

Lovely weekend in a beautiful resort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R6 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R6 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R6 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer, Villa 5910, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmPaeHJtnhp2NZqdi1s2SxzkKmgdNUJAk4jQY4RKyrD7TnoP8Qv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 200 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 San Lameer Villa 5910 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.943591335882 30.290291011333
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem