Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Corsica 04

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Mrt 2024 tot 2 Apr 2024.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Beumont-laan 3, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R660 R528 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

La Corsica 04 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Beacon Rocks, Uvongo. Die kompleks is naby Uvongo se swemstrand en ander besienswaardighede in die area.

Dié duplekswoonstel is op die grondvloer en het 2 verdiepings. Daar is slaapplek vir 5 gaste en dit beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Al die slaapkamers is op die boonste verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 1 enkelbed en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort en 'n bad. Die kombuis toegerus met 'n yskas, oond, stoof en ander basiese toebehore.

Die leefarea het 'n TV met Openview. Indien gaste DStv wil kyk, kan hulle hul eie DStv-dekodeerder, -kabels en -slimkaart saambring. Daar is egter nie 'n koppelpunt vir Explora-dekodeerders nie. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Die kompleks is ook 6 km vanaf die Hibicus Mall, Margate se hoofstrand, Shelly Centre, en restaurante en is ryafstand vanaf ander geriewe in hierdie deel van die Suidkus.

Slaapplek

’n Bespreking by La Corsica 04 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 2 resensies vir La Corsica 04
Netheid
3.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ligging

  • Beumont-laan 3, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink La Corsica 04 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R660
R660 R528
per nag (plek vir 4)
Vanaf R660
R660 R528
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Beumont-laan 3, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7a9fab06dc336ef302d9784a79bf513ef68ae37f2e39a5e79d2338d28e3394d95972d9263489e7b7a11dfd24de8db5609918?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R660 nouVanaf R528 per nag (plek vir 4) 2 5 1 4 3 Beumont Avenue Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.839241 30.393711