La Corsica 1

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

La Corsica 1 is 'n selfsorg-duplex in die veilige La Corsica-kompleks in Uvongo. Die kompleks is naby Uvongo sonbaai-strand, verskeie winkels, restaurante en geriewe.

Dié duplex bied slaapplek aan 4 volwassenes en slegs 2 kinders onder 14 jaar in 2 slaapkamers. Daar is 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die kamer op die boonste verdieping het elk 'n dubbelbed. Daar is 'n alkoof langs die sitarea met 'n dubbelstapelbed, ideaal vir 2 kinders.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en broodrooster. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die sitkamer het 'n platskerm-TV. Gaste moet asb. hulle eie DStv-dekodeerder saambring.

Die La Corsica-kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, braai-area en veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

'n Bespreking by La Corsica 1 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na La Corsica 1 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R460 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false