La Corsica 19

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

La Corsica 19 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Beacon Rocks, Uvongo. Dié kompleks is naby die Uvongo-swemstrand en ander trekpleisters.

Dié woonstel is op die eerste verdieping, bestaan uit 2 vlakke en het slaapplek vir 6. Die woonstel beskik oor lugversorging, 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die kamers is op die boonste verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en kamer het 2 enkelbeddens. Op die onderste verdieping is die oopplan-kombuis met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër.

Die sitarea het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste kan hul eie dekodeerder en slimkaart saambring, maar dis nie geskik vir Explora-dekodeerders nie. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n see-uitsig oor die boomtoppe.

Die kompleks bied ook 'n swembad, braaigeriewe en veilige onderdakparkeerplek.

Dis ook minder as 6 km vanaf Hibiscus Mall, Margate-hoofstrand, Shelly Centre, restaurante en 'n skilderagtige rit vanaf ander trekpleisters aan die Suidkus.

Slaapplek

'n Bespreking by La Corsica 19 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na La Corsica 19 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R847 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false