Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Corsica 9

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoek van Beaumontstraat en Lilliecrona Boulevard., Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R825 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

La Corsica 9 is in die gesinsvriendelike vakansie-bestemming Uvongo geleë en bied gehalte-verblyf. Die dubbelverdiepingeenheid se ingang is op die grondvloer.

Die eenheid het 2 slaapkamers, 1 volledige badkamer en 'n oopplan-leefarea en -eetarea wat lei na die patio. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede kamer het 'n dubbelbed en dubbelstapelbed. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en die leefarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Daar is ook ’n skottelgoedwasser en wasmasjien in die eenheid. Onthou asseblief om jou eie DStv-dekodeerder, slimkaart en afstandbeheer saam te bring.

Die patio beskik oor gemeenskaplike braaigeriewe aan weerskante van 'n swembad wat gaste gerus kan benut. Gaste hoef ook net deur die tuin te stap en die pad oor te steek om op die rotse en sand van die strand te kom. Die strandpad, Lilliecrona Boulevard, is 1,5 km lank en gaste kan lekker swem by Lucien-strand. Margate se hoofstrand is ook net 500 m se stap verder.

Kom en geniet die bekende waterwêreld in Wild Coast Sun, Mac Bananas net 5 km voor Port Edward, Lake Eland, en 'n plaaslike bootrit op die see.

Slaapplek

’n Bespreking by La Corsica 9 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 9 resensies vir La Corsica 9
Netheid
3.8/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 653

Jaar gelys 9

Ligging

  • Hoek van Beaumontstraat en Lilliecrona Boulevard., Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink La Corsica 9 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R825
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R825
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoek van Beaumontstraat en Lilliecrona Boulevard., Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cc16265d9b91090e5a6db8108261ca5bcdb60822109fb203cd60d3a1c4177ca64658235f9b9e22c2de7d2ffb4ca683855d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R825 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 Corner of Beaumont Road and Lilliecrona Boulevard Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.839042719281 30.393979847431
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem