Franschhoek Akkommodasie by La Cotte House | LekkeSlaap
+32

La Cotte House

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Upper Uitkyk-straat 550, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R13 600 per nag (plek vir 14)

Beskrywing

La Cotte House het 'n unieke ligging net 'n klipgooi van die bekoorlike dorpie Franschhoek af. Dit is naby die prettige hoofstraat, maar het ook 'n stil en privaat ligging en plattelandse bekoring op 'n produserende wynplaas geleë. Die plaas is omring deur lowerryke wingerde, pragtige berge en ongelooflike uitsigte in alle rigtings.

Akkommodasie beskik oor 3 huise en daar is slaapplek vir 14 gaste. Die hoofhuis het 3 slaapkamers en elkeen het 'n koninggrootte-bed en en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die gesinskamer is onder en dit het 4 enkelbeddens, 'n sitkamerarea en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die oopplan-leefkamer en die kombuis is met 'n yskas, oond, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste het toegang tot 'n patio met braaigeriewe.

Die meerkothuis het 2 slaapkamers, elkeen met 'n koninggrootte-bed en en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die eenheid het 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die swembadhuis het 'n dagbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid het 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot 'n sauna en 'n swembad.

Doendinge in die omgewing sluit in perdry, voëlkyk, wynproe, fietsry, begeleide toere, bergfietsry en swem.

Slaapplek

’n Bespreking by La Cotte House sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir La Cotte House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Upper Uitkyk-straat 550, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Cotte House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R13 600
per nag (plek vir 14)
Vanaf R13 600
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Upper Uitkyk-straat 550, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71KXI0tkkuPwh1CHa07JAprGeoicYFoF6oCqDs5C5wUr9ikMm9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R13 600  per nag (plek vir 14) 1 5 1 5 550 Upper Uitkyk Street Franschhoek 7690 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.903333738679 19.124724268913
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za